Witkoluiltjie.=Onder met die kol agter die kop waar hy die naam van kry.

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on September 14, 2018 at 2:46pm

Hans baie bly saam met jou om hierdie uiltjie so oop te kry.

Goeie eenvoud en ogie is mooi skerp en goeie fokus.

Comment by Josef Steyn on September 14, 2018 at 9:32am

Moi gedoen Hans en dankie vir die inligting. Ek sien wel 'n wit strepie/kol agter sy kop.

Comment by Hennie Cronjé on September 14, 2018 at 7:34am
Pragtig, met mooi eenvoud en ‘n goeie komposisie. Miskien ‘n fraksie onderbelig, maar ek is nie seker nie. Mooi skerp ook. Dankie vir die onderste foto.
Comment by Bruwer Burger on September 14, 2018 at 7:26am

Net soos ons boere is:-)) Noem die uiltjie 'n witkoluiltjie...haha !!! is die kol nie swart nie? Maar dit daar gelaat nou nou stig ons weer af en dan is daar 'n fotoskool 2:-))

 

Pragtige foto Hans en die oggendson mooi gebruik in altwee foto's en gelukkig vir ons het jy dit gedeel. Puik.

Comment by Tersia Weitsz on September 14, 2018 at 7:00am

Jy was omtrent gelukkig om dit raak te sien.  Pragtige fotos

Comment by Willie Schoombee on September 14, 2018 at 6:56am

Hulle is nie maklik omraak te sien nie Hans en hierdie is ñ pragtige foto van die klein Uiltjie. Die lig was perfek. WD!

Comment by Dawid Roos on September 13, 2018 at 9:05pm

Wens so ek kan n uil kry om naby my huis nes te maak...sal hom lekker kos gee lol.. mooi gevang Hans.

Comment by Hans Myburg on September 13, 2018 at 8:56pm

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html