Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Martha van der Westhuizen on July 29, 2012 at 8:35pm

Vanaand verf ek sommer alles met die dodge tool (het alweer iets ontdek..!) 

DANKIE HENNIE!!

Comment by Martha van der Westhuizen on July 29, 2012 at 8:33pm

Comment by Hennie Cronjé on July 24, 2012 at 4:08pm

baie mooi! Die foto kort bietjie lewe - verf hom met die dodge tool in Photoshop (gestel op highlights teen 5%).

Comment by Martha van der Westhuizen on July 24, 2012 at 1:08pm

Dankie! En yep, my hart trek met 'n punt na Franskraal , gaan al 50 jaar soontoe...!

Comment by Mariska Cilliers on July 24, 2012 at 1:04pm

Baie mooi Martha.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 24, 2012 at 12:43pm

Baie mooi, Martha.

Comment by Liz on July 23, 2012 at 11:41pm

So goed afgeneem wow Martha.

Comment by Anita du Toit on July 23, 2012 at 11:12pm

Sy is 'n Weskusmeisie JJJ, en waardeer die see en als wat hy gee (dis nou in 'n kunsvorm), mooi foto Martha

Comment by Jimmy Jim James on July 23, 2012 at 10:19pm

Martha jy voel seker soos 'n vis uit die water daar bo in die Noorde. Lyk regtig of jy die see mis. Pragtige foto en kleur kombinasies

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html