Baie dankie aan elkeen wat by gister se foto gekrit het. Ek waardeer dit. Vandag se foto was opppad Foriesburg toe geneem

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 26.49 mm
Tyd 1/800 sec
f/5.0
ISO 100
Auto Mode

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on May 18, 2018 at 6:42pm

Huey Die wolke maak die foto ekstra spesiaal en dan het jy ook herhaling van die pale regs.

Die twee bome weerskante lyk soos wagte wat die deurgang oppas.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 18, 2018 at 5:49pm

Mooi lae horison, goed gedoen, mooi foto.

Comment by Josef Steyn on May 18, 2018 at 5:33pm

Mooi wolke Huey. Dit lyk egter of daar 'n bietjie van 'n blou skynsel oor die toneel is.

Comment by Willie Schoombee on May 18, 2018 at 3:50pm

Mooi gedoen Huey, as jou opskrif nie na die wolke verwys het nie, sou ek gesê het jy kon bietjie minder daarvan ingesluit het.

Comment by Magda vd Merwe on May 18, 2018 at 3:26pm

Die blou lug met wolkies is darem so mooi

Comment by gabriel parsons on May 18, 2018 at 1:18pm

Mooi Huey

Comment by Tersia Weitsz on May 18, 2018 at 11:41am

Baie mooi toneel en foto Huey

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html