Dankie vir die kyk en kommentaar op my foto. Ek waardeer dit.

As dit stil is by die watergate dan word daar gesoek na iets om af te neem.

Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/2500
Aperture Value 6.3
ISO Speed 640
Focal Length 400.0mm

Views: 77

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on February 11, 2019 at 10:06pm

...... en dan beweeg jy op my terrein - pragtige foto, komposisie en agtergrond.

Comment by Christa Snyman on February 11, 2019 at 4:15pm

Aaaaai dis moooooi!

Comment by Doretha Kock on February 11, 2019 at 1:56pm

Pragtig, Pieter.

Comment by Hans Myburg on February 11, 2019 at 1:10pm

Mooi en rooi, pragtig en mooi agtergrond

Comment by Rika Schoeman on February 11, 2019 at 12:18pm

Die kleure is mooi helder en die agtergrond gee goeie kontras omdat dit so eenvoudig is.

Comment by Tina le Grange on February 11, 2019 at 8:54am

....en toe verras die paaldanser jou.

Puik!

Comment by Anita du Toit on February 11, 2019 at 8:49am

En dit is 'n perfekte gelukkie Pieter.. WD met kleur fokus komposisie en agtergrond!

Comment by Gerrie Lambrechts on February 11, 2019 at 8:42am

Toe kry jy sommer hierdie geluk.  Mooi foto.

Comment by gabriel parsons on February 11, 2019 at 7:54am
Pragtig Pieter baie goed gedoen
Comment by Willie Schoombee on February 11, 2019 at 6:55am

ñ Pragtige Naaldekoker foto Pieter teen ñ skoon agtergrond. WD!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html