Baie dankie vir die kyk en kommentaar op my foto ek waardeer dit.

Die vasmeer "plek" lyk so al of hy met ope arms die tou verwelkom

Views: 53

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 15, 2019 at 9:22am

mooi foto

Comment by Tina le Grange on February 14, 2019 at 3:21pm

Goeie eenvoud, kontras, plasing en fokus Pieter

Comment by Gerrie Lambrechts on February 14, 2019 at 12:16pm

Mooi geneem met mooi skerp focus op die kleure.

Comment by Doretha Kock on February 14, 2019 at 9:03am

Pragtig, Pieter.

Comment by Willie Schoombee on February 14, 2019 at 7:29am
Die roes trek beslis aandag en jy het dit goed uitgevoer Pieter. WD!
Comment by Tersia Weitsz on February 14, 2019 at 6:10am

Mooi raakgesien en pragtig

Comment by Vida van Schalkwyk on February 13, 2019 at 4:21pm

mooi raakgesien pieter - ek hou vd geroeste tekstuur

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html