So bietjie gespeel

Views: 67

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on February 12, 2019 at 10:56pm

Jy het ten minste probeer om met iets anders te oefen. Goeie samestelling in layers. Jy begin bietjie uitwyk en dis lekker om te sien.

Comment by Magda vd Merwe on February 12, 2019 at 7:52pm

Pieter goed gedoen.

Comment by Rika Schoeman on February 12, 2019 at 2:20pm

Interessante eind-resultaat Pieter.

Comment by Elna Geringer on February 12, 2019 at 1:53pm

......en ons mag mos speel

Comment by Gerrie Lambrechts on February 12, 2019 at 1:43pm

Goeie een Pieter.

Comment by Tina le Grange on February 12, 2019 at 1:37pm

Kunstig Pieter; baie goeie verwerking en mooi skerp

Jy kan 'n mens lekker flous hiermee

Comment by Ella Fourie on February 12, 2019 at 10:44am

Goed gedoen Pieter, ...ja, baie moontlikhede as jy eksoerimenteer.

Comment by Willie Schoombee on February 12, 2019 at 6:50am

Pieter bietjie onnatuurlik, maar ek kan sien jy het lekker gespeel en dit goed gedoen.

Comment by Tersia Weitsz on February 12, 2019 at 5:57am

Haha  lekker gespeel ne,  Voel kyk ollie kwaai aan!  Jy het nogal goed gedoen, voël se voete het vastrapplek en hang nie in die lug nie

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html