Dankie vir die kommentare op my vorige foto, ek waardeer dit baie.

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on December 2, 2019 at 10:32pm

Baie mooi gedoen Pine!

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 2, 2019 at 7:24pm

besonder mooi foto

Comment by Josef Steyn on December 2, 2019 at 4:39pm

Kunstig en uitstekend Pine.

Comment by Erika Kotze on December 2, 2019 at 2:51pm

Mooi geneem, pragtige groen en kleurvolle voël.

Comment by Tersia Weitsz on December 2, 2019 at 2:48pm

Pragtig en kleurvol

Comment by Hennie Cronjé on December 2, 2019 at 2:05pm

Dis pragtig, so in sy natuurlike omgewing. Pragtige kleure ook. Dit wil voorkom asof hier baie gecrop is, want die foto kom effens "pixelated" (grof) voor, veral op volgrootte. Dit beteken dat met die crop het bietjie kwaliteit verlore geraak. As dit nie crop was nie, kon dit bietjie kamera-beweging gewees het.

Comment by Mark on December 2, 2019 at 12:07pm

Pragtig!!

Comment by gabriel parsons on December 2, 2019 at 7:59am

n skitterende uitbeelding van die pragtige voel BGG Pine

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html