dit was vir my baie vreemd dat die blaar dou dra maar nie die mos rondom

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on Friday

Dis pragtig Riaan

Comment by Johan Ayres on Friday

Werklik 'n fantastiese foto Riaan.

Comment by Josef Steyn on Friday

Pragtig en interessant Riaan. Het nie 'n verklaring vir die dou nie.

Comment by Dean Swanepoel on Friday

Fantastic photo, really beautiful.

Comment by Tina le Grange on Friday

Riaan deesdae gebeur vreemde dinge hier in ons droë Wes-Kaap

Nietemin die druppels en seegroen is pragtig!!  Goed raakgesien.

Comment by Elna Geringer on Friday

WOW.......Mooi gedoen Riaan

Comment by gabriel parsons on Friday

Pragtig Riaan

Comment by Rika Schoeman on Friday

Uitstekend. Die druppels is pragtig en die verskillende skakerings van groen baie mooi.

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Fantasties Riaan, kleure is mooi en daardie druppels ongelooflik mooi skerp.  Baie goed geneem.

Comment by Willie Schoombee on Friday

Lieflik Riaan en kleure wat mooi vermeng maar ook goed kontrasteer. Pragtig!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html