Die rooi in die barste is die begin van 'n Rooi rakswam

Views: 65

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on July 13, 2019 at 5:47pm
Baie mooi, dog die stomp brand binne!
Comment by Tina le Grange on July 13, 2019 at 4:12pm

Riaan, weer eens baie dankie vir die inligting.

Pragtig skerp, goeie tekstuur, sirkel, lyne en treffende rooi

Comment by Elna Geringer on July 13, 2019 at 3:46pm

Sjoe, jy sien die goeters mooi raak. BGG Riaan. Gaan jy dit dophou?

Comment by Anita du Toit on July 13, 2019 at 9:29am

Pragtig en besonders Riaan!

Comment by Willie Schoombee on July 13, 2019 at 6:52am

Riaan dit verg ñ kenners oog om dit te kon raaksien en dit is pragtig gefotografeer en baie interessant.

Comment by Johan Ayres on July 12, 2019 at 11:09pm

Interessante foto, maar ook baie mooi.

Comment by Riaan on July 12, 2019 at 7:56pm

die rooi is 'n rooi rakswam in vroeë stadium voordat dit uit die skeur uitpeul

Comment by Christa Snyman on July 12, 2019 at 7:04pm

Geweldig interessante inligting, Riaan - sal ook graag meer wil weet. Puik foto!

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2019 at 6:24pm

Uitstekende foto.  Vertel meer oor die rooi.  Ek het gedink dit is aan die brand.

Comment by Magda vd Merwe on July 12, 2019 at 6:23pm

Ek stem dis n fantastiese foto Riaan.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html