300mm lens met 32mm verlenging. F5 1/100 sec iso 400

Views: 63

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on July 4, 2014 at 10:13am

BAIE MOOI

Comment by Doretha Kock on July 4, 2014 at 7:12am

Donald, dit raak al hoe beter en ek leer baie lekker saam oor makro.

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 4, 2014 at 12:24am

Dankie almal

Comment by Piet Nel on July 3, 2014 at 5:23pm

baie mooi een Donald

Comment by Hennie Cronjé on July 3, 2014 at 4:47pm

In so 'n toneel, waar die agtergrond eenvormig is en mens nie regtig daar hoef te blur nie, kan jy gerus 'n hoër f-stop gebruik, soos f11 of f16. Verder is alles reg en mooi hier, maar die velddiepte is net te vlak (te klein area in fokus).

Comment by Anita du Toit on July 3, 2014 at 4:44pm

Jy is so ampertjies daar Donald!!

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 3, 2014 at 4:30pm

Dankie almal

Comment by Carl Joubert on July 3, 2014 at 2:54pm

Hou meer van die kopkant Donald:)  Mooi een.

Comment by Marenschia Goosen on July 3, 2014 at 1:52pm

Baie mooi Donald. Hou meer van middelste een

Comment by Elma Coetsee on July 3, 2014 at 1:46pm

Hou ok van onderste ene. Mooi Donald.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html