Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Herman Swanepoel on June 16, 2018 at 7:02am

Dankie aan almal vir julle kommentaar. 

Comment by Tersia Weitsz on June 15, 2018 at 11:32am

Pragtig gedoen Herman

Comment by Rika Schoeman on June 15, 2018 at 11:13am

Ditto op al die goeie kommentaar Herman.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 15, 2018 at 10:07am

Baie mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on June 15, 2018 at 7:35am
Dis ‘n mooi sterk foto wat indruk maak. Die ligte objek links van sy kop trek die aandag bietjie weg, maar dis nie te erg nie. Verder baie mooi en goed uitgevoer.
Comment by Hennie Cronjé on June 15, 2018 at 7:34am
Dis ‘n mooi sterk foto wat indruk maak. Die ligte objek links van sy kop trek die aandag bietjie weg, maar dis nie te erg nie. Verder baie mooi en goed uitgevoer.
Comment by Tina le Grange on June 14, 2018 at 10:00pm
Ek hou ook van die skerp kyk in die lens
Altyd mooi so in die natuurlike omgewing - hulle is só fotogenies
Comment by Willie Schoombee on June 14, 2018 at 8:52pm

Pragtige foto Herman so in die natuurlike omgewing. Mooi met die vlak velddiepte.

Comment by Josef Steyn on June 14, 2018 at 7:34pm

Jy het hom mooi gekry Herman. Goeie oogkontak.

Comment by Magda vd Merwe on June 14, 2018 at 6:36pm

Hulle is pragtig, mooi foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html