Voor julle verveeld raak ... dis die laaste een van die spelerige zebra's

Views: 34

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Thursday

Baie dankie aan elkeen vir jul positiewe kommentaar, waardeer dit baie.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

ook pragtig en uitstekend uitgevoer. Ons raak nie verveeld nie - dis pragtige foto's.

Comment by Elna Geringer on Thursday

'n Mens kan nooit oeg raak vir sulke aksie nie Christa. Hulle het lekker gespeel vir jou, of dalk was dit nie heeltemal 'n spelery nie.......

Comment by Bruwer Burger on Thursday

Sjoe ek is bly ek het nie die een ook gemis nie Christa. Dit is pragtig gedoen en verseker nie 'n maklike skoot nie....Wow!!! 10++

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Uitstekende foto Christa

Comment by Josef Steyn on Thursday

Hulle het vir jou 'n paar pragtige foto's gegee Christa. Hierdie een lyk asof jy hulle betaal het om so perfeK te poseer!

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Mooi foto goed geneem.

Comment by Karen Kemp on Thursday

Wow Christa...eks mal oor die aksie wat jy vasgevang het...wat n gelukskoot!

Comment by Mara on Thursday

Baie mooi !!!!!

Comment by Albertyn Potgieter on Thursday

Lyk of dit in Addo is Christa. Pragtige foto! Ek kan ook vroeg oggend en laatmiddag vir LANK by hulle sit en wag vir hierdie aksie fotos! Die boggers wil net nooit lekker saamspeel nie! Pragtige reeks fotos wat jy gekry het. Well done!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html