Na sononder die spannetjie raakgeloop. Hulle was aan die hol en die fokus is nie baie skerp nie, maar ek hou tog van die gevoel van die foto.

F 5
1/40
ISO 100

Ek hoor graag julle menings

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on February 26, 2018 at 12:43pm

Baie dankie!!

Comment by Gerrie Lambrechts on February 24, 2018 at 9:01pm

Besonder mooi met so nagtelike gevoel.

Comment by Christa Snyman on February 24, 2018 at 8:44pm

Hou baie hiervan, dis regtig iets besonders.

Comment by Tina le Grange on February 24, 2018 at 8:06pm

JJ wat my tref is die middelste sebra wat na jou gekyk het en die agterste een se poot in die lug.

Comment by Johan Ayres on February 24, 2018 at 4:32pm

JJ, jy is doodreg oor die gevoel van die foto. Ongeag alle reels, 'n foto werk of werk nie, en hierdie een werk.

Comment by Elna Geringer on February 24, 2018 at 3:19pm

Atmosfeer en beweging is mooi saam gevat in die foto JJ. Wees maar trots op die foto hoor

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 24, 2018 at 2:52pm

mooi foto..... miskien bietjie lig en kontras nodig

Comment by Doretha Kock on February 24, 2018 at 1:36pm

Hou ook van dit. Pragtig, JJ.

Comment by Anita du Toit on February 24, 2018 at 12:13pm

Kom ons se jou "panning" is goed gedoen JJ. :-)  Ek hou van die sonsonder gevoel wat dit 'n heeltemal ander foto gee. Stel jou die foto in helder daglig voor .. dit sou netnie dieselfde gewees het nie.

Comment by Tersia Weitsz on February 24, 2018 at 10:37am

Mooi in aksie gevang, foto bietjie donker

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html