Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het.


Canon 50SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 25 mm
Tyd 1/25 sek
f/6.5
ISO 800
Auto Mode

Views: 19

Albums: Blomme

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on Monday

wow Huey, veral Johan se opmerking van die lekkerkyk foto is beslis hoe ek voel. wil net weer en weer kyk

Comment by Tina le Grange on Monday

Pragtige foto Huey - ditto op Johan se kommentaar.

Comment by Johan Ayres on Monday

Baie geluk met 'n uitstekende makrofoto. Perfekte komposisie. Die kleure komplimenteer mekaar ook baie goed. Dit is sommer net 'n helder en vrolike foto wat lekker is om na te kyk.

Comment by Gerrie Lambrechts on Monday

Baie mooi foto.

Comment by Josef Steyn on Monday

Goed gedoen Huey.

Comment by Tersia Weitsz on Monday
Kleure is iets besonders, pragtig Huey
Comment by Hennie Cronjé on Monday

Dis pragtig! ‘n Uitstekende makro-foto. Mooi skerp met pragtige kleure en skerp fokus. Mooi!

Comment by Pieter Steyn on Monday

Mooi skerp een Huey

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html