Skep die effek van beweging in die rotasie van ñ Ossewawiel.

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Sunday

Pas perfek by dit wat jy wou uitbeeld. Ek hou van jou komposisie en dan ook die lekker sterk kleure. PRAGTIG Willie

Comment by Willie Schoombee on Sunday

Ek sê baie dankie vir jul kommentare, waardeer. Laat Sy genade vandag oor elkeen wees, mooi Sondag! Pierre ja ek glo S/W kan ook goed werk, dankie.

Comment by Gerrie Lambrechts on Saturday

Baie goed gedoen Willie.

Comment by Johan Ayres on Saturday

Jy het absoluut skitterend in jou doel geslaag Willie. (Haha, Pierre hou vol by sy SW verwerkings!)

Comment by Elna Geringer on Saturday

Ditto met alles reeds genoem Willie. Puik gedoen

Comment by Pierre Hardinge on Saturday

Absoluut gek hieroor... Dalk n SW verwerking hierop? 

Comment by Rika Schoeman on Saturday

Die foto beeld beslis die beweging baie mooi uit, maar die kleure is ook pragtig!

Comment by Bruwer Burger on Saturday

Dit is baie goed gedoen Willie.

Comment by Adriaan Loots on Saturday

Puik beweging geskep met jou foto, WG Willie

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

Jy het baie goed geslaag in jou doel om die rotasie uit te beeld. Dis pragtig!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html