Doringtakkie met die fokus op die doring wat eens ñ simbool van bespotting was!

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee yesterday

Ek sê baie dankie vir elkeen wat gekyk en kommentaar gelewer het, word waardeer. Johann Coetzee het gesê:" Moet nie toelaat dat die voorskrif en strewe na sukses en versameling die dieper heerlikheid van die moment verdring nie. "

Comment by Neville Hein on Sunday
Mooi verwerkig Willie.
Comment by Josef Steyn on Sunday

Jy het hierdie tegniek briljant onder die knie Willie. Baie mooi.

Comment by Johan Ayres on Sunday

Pragtige foto met treffende simboliek (weereens.)

Comment by Dine Potgieter on Sunday

Treffende, en goed-uitgevoerde foto!

Comment by Susan on Sunday

Nog 'n mooi een. Ek hou baie van die kleure.

Comment by Anita du Toit on Sunday

Baie goed gedoen Willie!

Comment by Rika Schoeman on Sunday

Treffende verwerking Willie, en ek hou daarvan dat die dorings tog sigbaar is aangesien jy die simboliek daarvan uitwys.

Comment by Elna Geringer on Sunday

Dis puik gedoen Willie. Het jy Picasa gebuik vir die zoem effek?

Comment by Gerrie Lambrechts on Sunday

Fantasties Willie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html