Posted on May 31, 2011 at 7:38pm
4 Likes
Foto’s is die venster van ‘n fotograaf se hart.
Foto’s is nie net prentjies van iets wat mooi lyk op ‘n spesifieke oomblik nie. Foto’s vertel ‘n storie. ‘n Storie van wat deur die oë van die fotograaf gesien word. Die wat daar na kyk sal dalk nie dieselfde voel en sien as die een agter die kamera nie.
Foto’s van kinders is die…
Continue
Comment Wall (4 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Dit is baie waar Antoinette ek lief stories by n foto, ek kan self baie stories skryf met n foto saam. Ek stem 100% saam oor die gevoel van n person wat die foto neem. Well done hou van jou blog
Antoinette, nou dat Jimmy op jou voeltjie kommentaar gelewer het, het hy weer my belangstelling in jou pragtige foto geprikkel. Ek is nou nie meer bekend met kinderspeelgoed nie. Waar kry mens glow sticks? Ek sal ook graag met hulle wil eksperimenteer.
Hi Antoinette. Baie geluk met jou verjaarsdag. Hoop dit gaan vir jou 'n super jaar wees met baie fotografiese hoogtepunte. Geniet jou dag!
Dankie Antoinette vir jou opmerkings oor die feetjietuin. Ek is bly jy het die kabouter gesien. Daar is wel mense wat dit nie sien nie.
Ek sien ook 'n paar mooi fotos in jou portefeulje. Die seuntjie lyk vir my baie bedruk. Het hy 'n rugbywedstryd verloor?
Josef