Adri
  • Female
  • bloemfotein
  • South Africa
Share

Adri's Friends

  • Adri Bender
  • ADRI BENDER
  • Piet Nel
  • Doretha Kock
  • Pieter Steyn
  • Gerrie Lambrechts
  • Des Erasmus
  • Anita du Toit
  • Donald Daniel Jacobs
 

Adri's Page

Latest Activity

Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Adri's photo
Thumbnail

CAYLA

"Pragtige foto van 'n pragtige model. Agtergrond dalk bietjie besig en vir my (persoonlike mening) is die regterkant (agv die donkerte) bietjie knap gesny. Nietemin, lekker vrolik - en steeds mooi."
Sep 4, 2016
Elaine van Tonder commented on Adri's photo
Thumbnail

dylan

"Te cute pragtig gedoen"
Sep 4, 2016
Doretha Kock commented on Adri's photo
Thumbnail

CAYLA

"Lieflik!"
Sep 4, 2016
Marita McCabe commented on Adri's photo
Thumbnail

dylan

"Hy is so baie pragtig, en die foto!  Kan ek hom maar kom steel! (hahaha!!)  Dierbaar"
Sep 3, 2016
Gerrie Lambrechts commented on Adri's photo
Thumbnail

CAYLA

"Beligting is mooi en sy is pragtig.  Agtergrond net nie heeltemal ideaal nie."
Sep 3, 2016
Elna Geringer commented on Adri's photo
Thumbnail

dylan

"Daai gesiggie spreek boekdele. Ek dink hy sê vir homself "ek hoor die trein aankom......hierdie foto moet nou baie vinnig geneem word.......". Mooie gedoen"
Sep 3, 2016
Donald Daniel Jacobs commented on Adri's photo
Thumbnail

CAYLA

"Wow! pragtige foto. Regte lente opkikker. kleur mooi versadig"
Sep 3, 2016
Tersia Weitsz commented on Adri's photo
Thumbnail

CAYLA

"Adri, pragtige foto van pragtige model"
Sep 3, 2016
Adri posted a photo
Sep 3, 2016
jan jordaan commented on Adri's photo
Thumbnail

dylan

"WOW WD"
Sep 3, 2016
Donald Daniel Jacobs commented on Adri's photo
Thumbnail

dylan

"pragtige foto . daardie is seker  n baie besige spoorlyn.... dit blink"
Sep 2, 2016
Tersia Weitsz commented on Adri's photo
Thumbnail

dylan

"Dierbaar vir my en al kyk hy nie in die kamera nie, dink ek jy het baie goed gedoen hier"
Sep 2, 2016
Gerrie Lambrechts commented on Adri's photo
Thumbnail

dylan

"Pragtige skerp foto."
Sep 2, 2016
Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Adri's photo
Thumbnail

dylan

"Pragtig. Ek hou van die foto en die spontane wegkyk, maar sou OOK graag 'n (ander) foto wou sien waar hy die lens uitdaag met sy mooi smile! Mooi."
Sep 2, 2016
Sydney Jaques Armoed commented on Adri's photo
Thumbnail

dylan

"Baie mooi tonneel. Sou graag wou sien dat hy in die lens kyk. Lyk so asof hy agter hom kyk. "
Sep 2, 2016
Dine Potgieter commented on Adri's photo
Thumbnail

dylan

"Mooi!"
Sep 2, 2016

Adri's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html