Adriaan Loots
  • Male
  • Stilbaai WC
  • South Africa
Share

Adriaan Loots's Friends

  • Hennie
  • Sakkie Liebenberg
  • Willie Schoombee
  • Albertyn Potgieter
  • Marenschia Goosen
  • Gerrie Lambrechts
  • Anita du Toit
  • Donald E Jacobs 2nd
  • Tersia Weitsz
 

Adriaan Loots's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Springgety Stilbaai 4

"Dankie vir die reeksie Adriaan, ek het elkeen geniet."
yesterday
Christa Snyman commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Springgety Stilbaai 3

"Sjoe, pragtig!"
yesterday
Hennie Cronjé commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Springgety Stilbaai 4

"Dit lyk asof die see nou "afblaas". Baie mooi. Baie dankie vir hierdie reeksie."
yesterday
Adriaan Loots commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A7273

"Baie mooi Jan"
yesterday
Adriaan Loots commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Tiptol op Alwyn.

"Baie mooi Herman met `n sterk diagonale lyn en puik agtergrond."
yesterday
Willie Schoombee commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Springgety Stilbaai 4

"Adriaan hier lyk dit al heelwat kalmer, mooi lyn en vloei van water. Goed uitgevoer!! "
yesterday
Adriaan Loots commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Sonsondergang in Namibie

"Dit is `n puik foto Marsha met pragtige warm kleure."
yesterday
Adriaan Loots commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Poef Puff

"Baie mooi Huey."
yesterday
Josef Steyn commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Springgety Stilbaai 4

"Mooi geden en die reeks het sommer baie goeie herinneringe by my opgeroep."
yesterday
Tersia Weitsz commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Springgety Stilbaai 4

"Skitterende reeks, Adriaan.  Met volgende spring gety mag jy dit weer doen!"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Springgety Stilbaai 3

"Omtrent n wal water, pragtig"
yesterday
Adriaan Loots commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Hogsback 28

"Baie mooi raakgesien en geneem Hennie. "
yesterday
Adriaan Loots posted a photo

Springgety Stilbaai 4

Laaste foto van die reeks.
yesterday
Adriaan Loots commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Veldfokus: Skuurstomp.

"Baie mooi Willie."
yesterday
Hennie Cronjé commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Springgety Stilbaai 3

"Ook pragtig en baie goed uitgevoer. Dit lyk my die kinders het maar die aftog geblaas. Ook maar goed so....."
Monday
Josef Steyn commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Springgety Stilbaai 3

"'n Mens kan sien die see was rof. Mooi foto met die rooi torinkie 'n uitstekende fokuspunt."
Monday

Adriaan Loots's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (8 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:33am on April 18, 2018, Riaan said…

Hallo Adriaan, ek moet jou gelukwens met die olifantskildery. jy't wragtie fantasiese talente, wat jy so uitleef in jou foto's ook. "Keep'em coming"

At 2:42pm on February 2, 2018, Josef Steyn said…

Adriaan, jy is altyd welkom. Die watervalle hou so 'n week of wat na goeie reen en om te voorspel is moeilik. Hulle staan egter nooit nie. Daar is altyd water. Lente en herfs is altyd baie spesiaal. Maar Hogsback het altyd iets vir die fotograaf. Ek sou nogal eerskomende lente aanbeveel. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com

At 6:14am on November 24, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Hallo Adriaan, op watter program het jy dit gedoen. Ek dink nou sommer om die kinders se gesiggies in so raam te sit. Nie vir hier nie sommer op die rak te plaas.

At 7:11pm on September 19, 2017, Josef Steyn said…

Adriaan, ek slaap eerskomende Vrydagaand (22ste) in Stilbaai. Anderson str. 13 in die hawe omgewing. As jy wil kom inloer, my sel no: 083 820 1883. Ek ry 'n Ford Ranger bakkie.

At 2:01pm on August 20, 2017, Tina le Grange said…

Adriaan mag jy vandag 'n heerlike bederfdag hê en allerbeste wense vir 'n geseënde nuwe lewensjaar.  

At 1:26pm on August 20, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele meer wees en sommer baie foto's vir jou klasmaasts.  Geniet jou dag!!!

At 9:41am on August 20, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk Adriaan, hoop jy het 'n wonderlike dag en nuwe lewensjaar met nog baie juweeltjies deur die kamerlens

At 5:34pm on February 20, 2017, Anita du Toit said…

Dis lekker om nog n Wes Kapenaar hier te sien Adriaan, ek hoop jy geniet dit hier op Fotoskool.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html