Adriaan Loots
  • Male
  • Stilbaai WC
  • South Africa
Share

Adriaan Loots's Friends

  • Bruwer Burger
  • Hennie
  • Sakkie Liebenberg
  • Dawid Roos
  • Willie Schoombee
  • Albertyn Potgieter
  • Marenschia Goosen
  • Gerrie Lambrechts
  • Anita du Toit
  • Donald E Jacobs 2nd
  • Mara
  • Tersia Weitsz
 

Adriaan Loots's Page

Latest Activity

Rika Schoeman commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Rotsformasies

"Baie mooi Adriaan."
15 hours ago
Vida van Schalkwyk commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Rotsformasies

"well done adriaan!!"
15 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Rotsformasies

"Goed geplaas, mooi foto."
16 hours ago
Willie Schoombee commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Rotsformasies

"Die prominente rots mooi op ñ 1/3de geplaas vertoon pragtig Adriaan, mooi eenvoud ook, goed gedoen! "
18 hours ago
Dine Potgieter commented on Adriaan Loots's photo
yesterday
Donald Daniel Jacobs commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Rotsformasies

"altyd interessant die rotse,mooi foto"
yesterday
Adriaan Loots commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Tema: Blomme.

"Dit is weer tyd vir die Kleinkaroo Willie ! Mooi foto"
yesterday
Pine commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Rotsformasies

"Mooi foto van die rots Adriaan! Skerp fokus op die ronde rots en die area rondom dit. "
yesterday
Hennie Cronjé commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Rotsformasies

"Hier het jy 'n baie sterk voorgrond, met 'n ondergeskikte, veraf agtergrond. Dis 'n goeie ontwerp vir 'n landskap (seeskap). Mooi skerp regdeur met goeie beligting. Goed gedoen!"
yesterday
Elna Geringer liked Adriaan Loots's photo
yesterday
Elna Geringer commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Tema: Riviere

"WOW......lieflike toneel en die rivier werk 100%  om die kyker se oog na die horison te lei. Goeie detail en goeie fokus  BGG Adriaan"
yesterday
Adriaan Loots posted a photo

Rotsformasies

Tussen Stilbaai en Jongensfontein
yesterday
Adriaan Loots commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Katsedam 4

"Pragtige landskap en foto Josef"
Monday
Doretha Kock commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Tema: Riviere

"Sjoe, maar dit is prentjie mooi."
Apr 11
jan jordaan commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Tema: Riviere

"BAIE MOOI WD "
Apr 11
Magda vd Merwe commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Tema: Riviere

"Adriaan dis nou sommer n pragtige foto"
Apr 10

Adriaan Loots's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (9 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:00am on August 20, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Addriaan, seenwense op jou nuwe lewensjaar.

At 6:33am on April 18, 2018, Riaan said…

Hallo Adriaan, ek moet jou gelukwens met die olifantskildery. jy't wragtie fantasiese talente, wat jy so uitleef in jou foto's ook. "Keep'em coming"

At 2:42pm on February 2, 2018, Josef Steyn said…

Adriaan, jy is altyd welkom. Die watervalle hou so 'n week of wat na goeie reen en om te voorspel is moeilik. Hulle staan egter nooit nie. Daar is altyd water. Lente en herfs is altyd baie spesiaal. Maar Hogsback het altyd iets vir die fotograaf. Ek sou nogal eerskomende lente aanbeveel. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com

At 6:14am on November 24, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Hallo Adriaan, op watter program het jy dit gedoen. Ek dink nou sommer om die kinders se gesiggies in so raam te sit. Nie vir hier nie sommer op die rak te plaas.

At 7:11pm on September 19, 2017, Josef Steyn said…

Adriaan, ek slaap eerskomende Vrydagaand (22ste) in Stilbaai. Anderson str. 13 in die hawe omgewing. As jy wil kom inloer, my sel no: 083 820 1883. Ek ry 'n Ford Ranger bakkie.

At 2:01pm on August 20, 2017, Tina le Grange said…

Adriaan mag jy vandag 'n heerlike bederfdag hê en allerbeste wense vir 'n geseënde nuwe lewensjaar.  

At 1:26pm on August 20, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele meer wees en sommer baie foto's vir jou klasmaasts.  Geniet jou dag!!!

At 9:41am on August 20, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk Adriaan, hoop jy het 'n wonderlike dag en nuwe lewensjaar met nog baie juweeltjies deur die kamerlens

At 5:34pm on February 20, 2017, Anita du Toit said…

Dis lekker om nog n Wes Kapenaar hier te sien Adriaan, ek hoop jy geniet dit hier op Fotoskool.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html