Kobus van Aarde
  • Male
  • Cradock :Oos-Kaap
  • South Africa
Share Twitter

Kobus van Aarde's Friends

  • Fred Beck
  • hennie viljoen
  • Santie
  • Ria Pretorius
  • Theunis Coetzee
  • Hennie Cronjé
 

Kobus van Aarde's Page

Latest Activity

Liesel Wessels commented on Kobus van Aarde's photo
Thumbnail

voëltjie

"Baie Mooi Fokus en Komposisie."
Wednesday
Liesel Wessels liked Kobus van Aarde's photo
Wednesday
Gerrie Lambrechts commented on Kobus van Aarde's photo
Thumbnail

koedoe vul

"Baie mooi."
Wednesday
Gerrie Lambrechts commented on Kobus van Aarde's photo
Thumbnail

gemsbok

"Kobus moet sê ek al ook nie so foto laat verby gaan nie. Mooi."
Wednesday
Pieter Steyn commented on Kobus van Aarde's photo
Thumbnail

gemsbok

"Mooi een  van 'n mooi bok Kobus"
Wednesday
Pieter Steyn commented on Kobus van Aarde's photo
Thumbnail

koedoe vul

"mooi een Kobus"
Wednesday
Piet Nel commented on Kobus van Aarde's photo
Thumbnail

koedoe vul

"Ek hou hiervan Kobus baie mooi"
Wednesday
Piet Nel liked Kobus van Aarde's photo
Wednesday
Kobus van Aarde liked Erika Kotze's photo
Wednesday
Kobus van Aarde liked Jackie Blackford's photo
Wednesday
Kobus van Aarde liked Jackie Blackford's photo
Wednesday
Kobus van Aarde liked Chris de Vos's photo
Wednesday
Kobus van Aarde commented on Kobus van Aarde's photo
Thumbnail

koedoe vul

"Dankie Hennie, ek maak so !"
Wednesday
Kobus van Aarde commented on Kobus van Aarde's photo
Thumbnail

gemsbok

"Dit is baie waar Hennie en dankie vir jou insette dit word waardeer !!"
Wednesday
Hennie Cronjé commented on Kobus van Aarde's photo
Thumbnail

koedoe vul

"'n Tipiese koedoe-foto so teen haar natuurlike agtergrond. Mooi eenvoud en die eksentriese plasing sodat sy in die foto inkyk, is baie goed. Die foto is dalk 'n bietjie onderbelig. Ek sou nie die bosse ligter wil sien nie, maar wel die…"
Wednesday
Hennie Cronjé commented on Kobus van Aarde's photo
Thumbnail

gemsbok

"Die komposisie is baie goed met eenvoud en die eksentriese plasing van die gemsbok. Die lig was net te hard met opvallende skaduwees. Dis maar die probleem: jy kom die bok tee en dan is die lig nie reg nie. Ons almal neem dan maar die foto....."
Wednesday

Kobus van Aarde's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:34pm on January 23, 2013, Petro Geldenhuys said…

Baie geluk met jou verjaarsdag.... hoop jy gaan 'n dag vol pret en plesier hê.

At 1:31pm on January 23, 2013, Riana Pretorius said…

Baie geluk met jou verjaardag!!! Mag dit 'n mooi & geseënde jaar wees!!!

At 9:12am on January 23, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaardag Kobus, mag jy 'n wonderlike bederfdag/jaar he, hoop nie jy was verveeld met jou goeie jaar wat jy agter die rug het nie (Rudi se wense hieronder)Haha

At 11:50pm on January 23, 2012, Rudi Kleynhans said…

Hi Kobus.  Baie geluk met jou verjaarsdag.  Ek hoop dit gaan vir jou 'n baie goeie jaar wees tot op die punt waar die voorspoed  jou gaan begin verveel! 

 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html