Albert
  • Male
  • Clanwilliam
  • South Africa
Share

Albert's Friends

  • Carlo Schütz
  • Lindi van Deventer
  • Hannelie Le Cornu
  • Joanette Le Cornu
  • Nicolene van der Kruk
  • Johan van Zyl
  • Chris Jooste
  • Gustav Wentzel

Albert's Discussions

Nikon 24-70mm F2.8 vs Nikon 24-120mm F4

Started May 3, 2012 0 Replies

Hallo julle!Ek is gevra om die SA Jeugskou die jaar te doen maar ek wil vir my 'n lens aanskaf vir dit of altans huur want die geld is nie aldag daar nie. Ek moet besluit tussen die Nikon 24-70 2.8…Continue

Studio agtergrond

Started this discussion. Last reply by Annelise Nov 1, 2011. 13 Replies

Hallo julle. Ek het my eie studio in Clanwilliam oomgemaak het vir my BXRI 500w ligte gekoop maar ek sukkel bietjie om my agtergrond spierwit te kry is altyd vaal. het 'n groot wit doek die matriaal…Continue

 

Albert's Page

Albert's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:44pm on June 5, 2012, Hennie Cronjé said…

Albert, my raad sou wees om die 24-120mm lens te koop, al is hy nie f2.8 nie. Die rede is dat aan die wyehoek kant speel f2.8 nie so 'n groot rol as aan die telefoto kant nie. Die 24-70 lens het nie 'n telefoto funksie nie, terwyl die 24-120 lens iets daarvan het (die 120mm word 180mm op die D90). F4 is nog steeds baie vlak en sal vir jou goeie diens gee. Hennie

At 1:39pm on April 25, 2012, Joanette Le Cornu said…

Baie geluk met jou verjaarsdag! Mag jy n lekker dag he.

At 11:31am on April 25, 2012, Hannelie Le Cornu said…

Geluk met jou verjaarsdag, Albert. Hoop jy verjaar lekker

At 10:16pm on September 12, 2011, Rudi Kleynhans said…
Albert, jy mag dalk maar net 16 wees, maar met  hierdie foto "you're the man"!Welkom by Fotoskool!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html