Albert FW Behrens
  • Male
  • Klerksdorp
  • South Africa
Share

Albert FW Behrens's Discussions

Lense

Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead Jun 21, 2012. 6 Replies

Ek soek hulp. Ek het verlede jaar vir my 'n splinternuwe Canon 550D en 'n nuwe Sigma 120-400mm F4.5 - 5.6 lens gekoop. Die lens het na ongeveer 4 maande begin om nie meer op AF te werk nie. Nadat ek…Continue

 

Albert FW Behrens's Page

Latest Activity

Albert FW Behrens joined Igno van Niekerk's group
Thumbnail

Landskapfotografie

Kom deel gerus jou landskapfoto's in hierdie groep...See More
Mar 20, 2013
Albert FW Behrens replied to Albert FW Behrens's discussion Lense
"Gelukkig is die lens nog onder waarborg en my ander lens (55mm) werk perfek. Volgens die besigheid waar ek die lens gekoop het sal hulle Sigma versoek om die lens te vervang. Sou jy voorstel dat ek dan maar eerder inbetaal op 'n Canon EF…"
Jun 19, 2012
Albert FW Behrens replied to Albert FW Behrens's discussion Lense
"Gelukkig is die lens nog onder waarborg. Die probleme wat ek ondervind is dat dit nie outomaties fokus nie. die beeld bly steeds uit fokus en dan wil die kamera nie neem nie."
Jun 19, 2012
Charles Whitehead replied to Albert FW Behrens's discussion Lense
"Albert Die stelling dat die lens vir Full frame beteken bloot dat hy eintlik vir Full Frame gemaak is, maar ook net so goed op die crop-sensor kan werk. Jou kamera is definitief NIE te lig vir die lens nie. Die crop sensor kameras het bloot 'n…"
Jun 19, 2012
Jackie Blackford replied to Albert FW Behrens's discussion Lense
"Al Sigma se lense DG (vir Full Frame) lense kan op die APs-C (crop sensor) kameras werk. Dit is slegs met DC lense waar jy 'n "crop" sal vind op Full Frame kameras. As Auto Focus 'n probleem is, is die lens foutief.  Jy…"
Jun 19, 2012
Isoldé Laesecke replied to Albert FW Behrens's discussion Lense
"Albert - skuus dat ek vra, maar toe jou lens die probleem begin gee het, wat beteken dit?  Moet jy nou 'n nuwe lens koop?  "
Jun 19, 2012
Albert FW Behrens posted a discussion

Lense

Ek soek hulp. Ek het verlede jaar vir my 'n splinternuwe Canon 550D en 'n nuwe Sigma 120-400mm F4.5 - 5.6 lens gekoop. Die lens het na ongeveer 4 maande begin om nie meer op AF te werk nie. Nadat ek dit nou al vir die derdekeer terug ontvang het en nou met vakansie in Engeland is, werk dit nou glad nie.Ek het gaan Google en afgekom op die volgende:"This heavyweight, 1750g lens is designed exclusively for full-frame Canon SLRs (most top range) and is compatible with APS-C size sensor Canon SLRs…See More
Jun 19, 2012
Albert FW Behrens joined Igno van Niekerk's group
Thumbnail

Wildsfotografie

Kom deel gerus jou wildlewe fotografie in hierdie groep...See More
Mar 7, 2012
Albert FW Behrens liked Martie Venter's discussion Craft and Vision - David duChemin
Jan 8, 2012
Albert FW Behrens joined Igno van Niekerk's group
Thumbnail

Canon Gerbruikers

Neels het hierdie forum versoek vir die gebruikers van Canon kameras
Dec 24, 2011
Gerrie van Vuuren liked Albert FW Behrens's photo
Dec 23, 2011
Gerrie van Vuuren liked Albert FW Behrens's photo
Dec 23, 2011
Gerrie van Vuuren liked Albert FW Behrens's photo
Dec 23, 2011
Hennie Cronjé commented on Albert FW Behrens's photo
Thumbnail

Kleinwitreier

"Albert, jy het net-net daarin geslaag om die tekstuur i/d wit te behou wat goed is. Die agtergrond is so bietjie steurend."
Dec 23, 2011
Hennie Cronjé commented on Albert FW Behrens's photo
Thumbnail

Rooikopvink

"Baie goed gedoen!"
Dec 23, 2011
Hennie Cronjé commented on Albert FW Behrens's photo
Thumbnail

Europese Byvreter

"Baie mooi!"
Dec 23, 2011

Albert FW Behrens's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html