Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Jacques Swanepoel Aug 14, 2015. 3 Replies 1 Like
Hi alle FotoskolersEk het die twee bekwame manne se boek aangeskaf en wil alle Fotoskolers nooi om dieselfde te doen. Dit is loshande die beste, mees beskrywende, mees verstaanbare en baie ander…Continue
Albertyn, jy is reg, daar is nogal heelwat afslag-geleenthede vir 60-plussers. Voordeel om ouer te raak :-)
Baie geluk met jou verjaarsdag Albertyn, hoop jy is alreeds bederf en dat dit net sal aangaan en aangaan :-) en jy sommer nog baaie van jou mooi foto's vir ons sal wys!
Albertyn veels geluk met jou verjaardag. Mag dit 'n heerlike bederfdag wees en jou nuwe lewensjaar gevul wees met báie foto-geleenthede.
Albertyn, ons het nogal 'n sterk sneeuval gehad. Nie die meeste wat ek al hier gesien het nie maar tog betekenisvol. Ons het ook baie reen gehad en die watervalle loop sterk. 'n Goeie tyd om te kom kuier.
Hallo Albertyn, Kaapse wense vir 'n heerlike bederf-verjaardag; mag jou nuwe lewensjaar gevul wees met goeie gesondheid en baie vreugde
Albertyn ek het probeer om die groot vragmotor se voorste venster ligter te maak met Photoshop maar dit wou nie werk nie.
Ek dink dit is omdat die voorruit donker ge-tint is.
Nietemin dankie vir jou wenk.
Lekker om bymekaar te leer
Oom Ollie se weerkaatsing: Albertyn ek is te alle tye oop vir wenke en sien dit nooit as negatief nie. Baie dankie dus vir jou kommentaar. Ek leer graag.
Baie geluk met jou verjaarsdag Albertyn!! Ons mis jou gereelde bydraes op FS!
Baie dankie Albertyn, waardeer jou moeite om terug te antwoord, dis net ek mis die ou gesigte en dis lekker om kommetare te kry op n mens se foto's. Sterkte met die werk, geniet die blomme en laai mooi foto's.
Groete Magda.
Albertyn, veels geluk met jou verjaardag. Ek bid ons Heer se seën oor jou vir die nuwe lewensjaar.
Jy is 'n aanwins vir Fotoskool. Ek leer baie by jou.
Groete, Tina
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by