Albertyn Potgieter
  • Male
  • Port Elizabeth
  • South Africa
Share

Albertyn Potgieter's Friends

  • Adriaan Loots
  • Alida du Toit
  • Willie Schoombee
  • Elna Geringer
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Pieter Steyn
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Gerda Robbertse
  • Anita du Toit
  • Frans van Heerden

Albertyn Potgieter's Discussions

Josef en Prof Hennie se Digitale Fotografie boek

Started this discussion. Last reply by Jacques Swanepoel Aug 14, 2015. 3 Replies

Hi alle FotoskolersEk het die twee bekwame manne se boek aangeskaf en wil alle Fotoskolers nooi om dieselfde te doen. Dit is loshande die beste, mees beskrywende, mees verstaanbare en baie ander…Continue

 

Albertyn Potgieter's Page

Latest Activity

Tersia Weitsz commented on Albertyn Potgieter's photo
Thumbnail

Wyehoek Olifant kruising

"Ek stem  ook saam oor die wyer hoek, pragtige foto"
yesterday
Anita du Toit commented on Albertyn Potgieter's photo
Thumbnail

Wyehoek Olifant kruising

"Ek deel jou sentiment!! Dit is vreeslik pragtig Albertyn!!"
yesterday
Christa Snyman commented on Albertyn Potgieter's photo
Thumbnail

Wyehoek Olifant kruising

"Pragtig, ek hou hiervan."
Friday
Donald Daniel Jacobs commented on Albertyn Potgieter's photo
Friday
Josef Steyn commented on Albertyn Potgieter's photo
Thumbnail

Wyehoek Olifant kruising

"Uitstekend Albertyn en jou benadering is in die kol."
Friday
Hennie Cronjé commented on Albertyn Potgieter's photo
Thumbnail

Wyehoek Olifant kruising

"Jy is heeltemal reg. Ek ervaar dieselfde in wildtuine. Hierdie foto is pragtig en goed uitgevoer. 'n Goeie komposisie met die olifante goed geplaas. Die water vorm 'n goeie voorgrond en die berge ook 'n goeie agtergrond. Baie mooi!"
Friday
Heleen Moulder commented on Albertyn Potgieter's photo
Thumbnail

Wyehoek Olifant kruising

"Die wyer hoek werk vir my.  dit verduidlik die prentjie baie mooi.  ek hou van dit."
Friday
Mark commented on Albertyn Potgieter's photo
Thumbnail

Wyehoek Olifant kruising

"Baie mooi toneel"
Friday
gabriel parsons commented on Albertyn Potgieter's photo
Thumbnail

Wyehoek Olifant kruising

"Pragtig Albertyn BGG"
Friday
Elna Geringer commented on Albertyn Potgieter's photo
Thumbnail

Wyehoek Olifant kruising

"Jou wyehoek idee het 100% gewerk Albertyn. Ek hou hiervan."
Friday
Albertyn Potgieter posted a photo

Wyehoek Olifant kruising

Gewoonlik wil ek TE VEEL inzoem op 'n onderwerp. Hier het ek 'n wyer skoot geneem om meer van die omgewing in te sluit.
Friday
Dine Potgieter commented on Albertyn Potgieter's photo
Thumbnail

Dors

"Pragtig - 'n strepiefees!"
Thursday
Ferdinand van der Merwe commented on Albertyn Potgieter's photo
Thumbnail

Dors

"Dis baie mooi"
Thursday
gabriel parsons commented on Albertyn Potgieter's photo
Thumbnail

Dors

"Baie mooi foto Albertyn"
Thursday
Pine commented on Albertyn Potgieter's photo
Thumbnail

Dors

"Baie Mooi foto Albertyn! Stem saam oor die opkyk van die een Zebra"
Thursday
Johan de Beer commented on Albertyn Potgieter's photo
Thumbnail

Dors

"Baie mooi en die opkyk is spesiaal"
Thursday

Albertyn Potgieter's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (23 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:15pm on May 15, 2018, Tina le Grange said…

Albertyn, jy is reg, daar is nogal heelwat afslag-geleenthede vir 60-plussers.  Voordeel om ouer te raak  :-)

At 3:55pm on May 12, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Albertyn, hoop jy is alreeds bederf en dat dit net sal aangaan en aangaan :-) en jy sommer nog baaie van jou mooi foto's vir ons sal wys!

At 7:28pm on May 11, 2018, Tina le Grange said…

Albertyn veels geluk met jou verjaardag. Mag dit 'n heerlike bederfdag wees en jou nuwe lewensjaar gevul wees met báie foto-geleenthede.

At 2:54pm on October 17, 2017, Josef Steyn said…

Albertyn, ons het nogal 'n sterk sneeuval gehad. Nie die meeste wat ek al hier gesien het nie maar tog betekenisvol. Ons het ook baie reen gehad en die watervalle loop sterk. 'n Goeie tyd om te kom kuier.

At 11:28am on May 12, 2017, Tina le Grange said…

Hallo Albertyn,  Kaapse wense vir 'n heerlike bederf-verjaardag;  mag jou nuwe lewensjaar gevul wees met goeie gesondheid en baie vreugde

At 4:51pm on July 26, 2016, Tina le Grange said…

Albertyn ek het probeer om die groot vragmotor se voorste venster ligter te maak met Photoshop maar dit wou nie werk nie.

Ek dink dit is omdat die voorruit donker ge-tint is.

Nietemin dankie vir jou wenk.

Lekker om bymekaar te leer

At 6:30pm on July 14, 2016, Tina le Grange said…

Oom Ollie se weerkaatsing:  Albertyn ek is te alle tye oop vir wenke en sien dit nooit as negatief nie.  Baie dankie dus vir jou kommentaar. Ek leer graag.

At 8:48am on May 12, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Albertyn!! Ons mis jou gereelde bydraes op FS!

At 12:16pm on August 20, 2015, Magda vd Merwe said…

Baie dankie Albertyn, waardeer jou moeite om terug te antwoord, dis net ek mis die ou gesigte en dis lekker om kommetare te kry op n mens se foto's. Sterkte met die werk, geniet die blomme en laai mooi foto's.

Groete Magda.

At 8:12pm on May 12, 2015, Tina le Grange said…

Albertyn, veels geluk met jou verjaardag.  Ek bid ons Heer se seën oor jou vir die nuwe lewensjaar.

Jy is 'n aanwins vir Fotoskool.  Ek leer baie by jou.

Groete, Tina 

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html