Alta Breytenbach
  • Female
  • Nylstroom
  • South Africa
Share
 

Alta Breytenbach's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Alta Breytenbach's photo
Thumbnail

FB_IMG_1467461063093_wm

"Alta, dit is so mooi en die balans in die foto is pragtig. Dit is jammer dat boom links nie heeltemal in die raam is nie maar die res van die foto is propvol lekkerte.Maak 'n punt daarvan om deur jou lens seker te maak dat al die elemente, wat…"
Jul 5, 2016
Alta Breytenbach posted a status
"Foto juis so bietjie teveel na regs, want nog n aalwyn en gevoel dis teveel, maar nou weet ek om weg te 'remive'"
Jul 4, 2016
Alta Breytenbach posted a status
"Ek is nuut en nie altyd seker HOE en waar om te doen. Darem nou al geleer om goed uit te haal."
Jul 4, 2016
Alta Breytenbach posted a status
"Dankie vir sl die raad. Hoe krop ek iets uit en formaat, hoe pas ek dit aan"
Jul 4, 2016
Tina le Grange commented on Alta Breytenbach's photo
Thumbnail

FB_IMG_1467461063093_wm

"Alta die ander het al die nodige wenke gegee 'n Dam en 'n windpomp kan ek nie verbyry nie Ek hou van die plaastoneel met pragtige kleure"
Jul 3, 2016
Josef Steyn commented on Alta Breytenbach's photo
Thumbnail

FB_IMG_1467461063093_wm

"Pragtige landelike toneel Alta."
Jul 3, 2016
Pieter Steyn commented on Alta Breytenbach's photo
Thumbnail

FB_IMG_1467461063093_wm

"mooi toneel en foto - miskien te veel elemente in die foto - goeie raad gekry"
Jul 3, 2016
Dine Potgieter commented on Alta Breytenbach's photo
Thumbnail

FB_IMG_1467461063093_wm

"Mooi kleure. Mens kan dalk selfs die boom uitkrop, en die formaat effens aanpas"
Jul 3, 2016
Dawid Roos commented on Alta Breytenbach's photo
Thumbnail

FB_IMG_1467461063093_wm

"Hou sommer baie van die foto, sou net die boompie links geheel wou sien soos Hennie sê effe links sou skiet.. nou kloof ek hare maar die horison is tog effe skeef en dit pla my meer. Weereens dis regtig baie mooi. "
Jul 2, 2016
Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Alta Breytenbach's photo
Thumbnail

FB_IMG_1467461063093_wm

"Dis vir my 'n "romantiese" foto!!! Baie mooi!"
Jul 2, 2016
Marenschia Goosen commented on Alta Breytenbach's photo
Thumbnail

FB_IMG_1467461063093_wm

"Baie mooi foto Alta."
Jul 2, 2016
Gerrie Lambrechts commented on Alta Breytenbach's photo
Thumbnail

FB_IMG_1467461063093_wm

"Baie mooi toneel.  Ek hou hiervan, waar is dit geneem."
Jul 2, 2016
Magda vd Merwe commented on Alta Breytenbach's photo
Thumbnail

FB_IMG_1467461063093_wm

"Alta dis n pragtige foto."
Jul 2, 2016
Hennie Cronjé commented on Alta Breytenbach's photo
Thumbnail

FB_IMG_1467461063093_wm

"Dis pragtig! Die fokus is mooi skerp en die middagson se rooi gloed is mooi. Jy kon die foto effe meer na links geskiet het, want die boompie links is net te na aan die rand vd foto.  Mooi!"
Jul 2, 2016
Carl Joubert commented on Alta Breytenbach's photo
Thumbnail

FB_IMG_1467461063093_wm

"Prentjie Alta, baie mooi gedoen."
Jul 2, 2016
Sydney Jaques Armoed commented on Alta Breytenbach's photo
Thumbnail

FB_IMG_1467461063093_wm

"Baie mooi foto. Stem sam met Anita oor die spasie. Miskien kan jy bietjie bo ook knip. "
Jul 2, 2016

Alta Breytenbach's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:49am on April 1, 2016, Elna Geringer said…

Welkom Alta.Hier gaan jy sommer lekker speel en baie leer

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html