Amanda
  • Female
  • Koffiefontein, Free State
  • South Africa
Share

Amanda's Friends

  • Tina le Grange
  • Marita McCabe

Amanda's Discussions

Fotografie kamp by Koffiefontein?

Started this discussion. Last reply by Erika Kotze Nov 21, 2014. 10 Replies

Hi julle, ek wil graag weet hoeveel van die lede is in die Vrystaat? Of naby Bloemfontein.  Ek bly in Koffiefontein so 140 Km van Bloem af en het gedink om dalk n naweek te maak vir almal by ons in…Continue

 

Amanda's Page

Latest Activity

Erika Kotze replied to Amanda's discussion Fotografie kamp by Koffiefontein?
"Hello Amanda! Ek is van Winburg 120 km anderkant Bloem, maar laat weet asb dit kan net lekker wees om die foto vriende in lewende lywe te ontmoet.  Het nogal nou die dag  vir Lientjie Beyer gese ons Vrystaters moet bietjie bymekaar kom!"
Nov 21, 2014
Amanda replied to Amanda's discussion Fotografie kamp by Koffiefontein?
"Hallo Almal, Daar is so paar dingetjies wat ek gou in plek wil kry en dan sal ons die datum ook bekend maak. Hoop ons sien julle almal daar. Groetnis"
Oct 29, 2014
Jacques Swanepoel replied to Amanda's discussion Fotografie kamp by Koffiefontein?
"Hallo Amanda Ek sal ook graag wil deel wees van so naweek indien moontlik, eks ook in Bloem. Jacques"
Oct 28, 2014
Amanda replied to Carlo Schütz's discussion Financing vir equipment en kameras asook versekering
"Sal ook moontlik belangstel.  Laat weet ons asb indien moontlik."
Oct 17, 2014
Adri Bender replied to Amanda's discussion Fotografie kamp by Koffiefontein?
"Hi Amanda ek het nou eers we foto's op fotoscoop  Hi Amanda ek het nou eers weer foto's geplaas op fotoskool en gesien dat jy 'n naweek wil reel by Koffiefontein.. Indien die naweek nog nie verby is nie sal ek en Chris dit graag…"
Oct 11, 2014
Marenschia Goosen commented on Amanda's photo
Oct 10, 2014
Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Amanda's photo
Oct 10, 2014
Pierre Hardinge liked Amanda's photo
Oct 10, 2014
Gerrie Lambrechts commented on Amanda's photo
Thumbnail

IMG_2246 (596x640)

"Pragtig, maar nog bietjie koud."
Oct 9, 2014
Dine Potgieter commented on Amanda's photo
Thumbnail

IMG_2246 (596x640)

"Baie mooi, natuurlike foto!"
Oct 9, 2014
Piet Nel commented on Amanda's photo
Thumbnail

IMG_2246 (596x640)

"pragtig Amanda"
Oct 9, 2014
Pieter Steyn commented on Amanda's photo
Thumbnail

IMG_2246 (596x640)

"baie mooi een"
Oct 9, 2014
Hennie Cronjé commented on Amanda's photo
Thumbnail

IMG_2246 (596x640)

"Pragtig met die lewe wat so uit haar straal! Baie mooi!"
Oct 9, 2014
Donald Daniel Jacobs commented on Amanda's photo
Oct 9, 2014
Tina le Grange commented on Amanda's photo
Thumbnail

IMG_2246 (596x640)

"Die dierbaarheid self;  Amanda haar mooi glimlag, wit tandjies en vriendelike ogies is so mooi skerp en baie spesiaal. Werklik 'n mooi spontane foto van haar. Haar linkerhand by die pols afgesny, werk goed"
Oct 9, 2014
Charles Whitehead replied to Amanda's discussion Fotografie kamp by Koffiefontein?
"Hi Amanda - stuur na charleswfotografie@gmail.com Groete Charles"
Oct 9, 2014

Amanda's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:11pm on February 18, 2014, Anita du Toit said…

Welkom by FS Amanda, ons sien uit na jou foto's, gesiggie en kommentare

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html