Amanda Taljaard
  • Female
  • Witbank
  • South Africa
Share
 

Amanda Taljaard's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Amanda Taljaard's photo
Thumbnail

sonneblom123

"Amanda  Ek hou van die helder geel met die druppels op die blom wat diagonaal geplaas is Oor die wit het jy reeds goeie wenke gekry Die raampie is mooi fyn wat die wit "binne hou" maar Hennie se swart lap is die beste."
Aug 2
Tersia Weitsz commented on Amanda Taljaard's photo
Thumbnail

sonneblom123

"Interessante hoek, agtergrond bietjie besig"
Aug 2
Hennie Cronjé commented on Amanda Taljaard's photo
Thumbnail

sonneblom123

"Die blom is pragtig gefotografeer met skerp fokus en mooi kleure. Ongelukkig is die agtergrond kompeterend vir aandag, omdat dit wit is en wit trek aandag. By blomme is die agtergrond gewoonlik "besig" en daarom beveel ons aan dat mens…"
Aug 1
Josef Steyn commented on Amanda Taljaard's photo
Thumbnail

sonneblom123

"Die helder agtergrond het gemaak vir 'n baie moeilike toneel. Die sonneblom is heel mooi maar die baie helder agtergrond steel bietjie baie aandag."
Aug 1
gabriel parsons commented on Amanda Taljaard's photo
Thumbnail

sonneblom123

"Pragtig Amanda Uie bokeh is miskien n bietjie skerp"
Aug 1
Amanda Taljaard posted a photo
Aug 1
jan jordaan commented on Amanda Taljaard's photo
Thumbnail

tea for 2

"SJOE DIS BAIE MOOI"
Feb 1
Doretha Kock commented on Amanda Taljaard's photo
Thumbnail

tea for 2

"Oulik!"
Feb 1
Anita du Toit commented on Amanda Taljaard's photo
Thumbnail

tea for 2

"Ek is mal oor die koppies :-)"
Jan 31
Tina le Grange commented on Amanda Taljaard's photo
Thumbnail

tea for 2

"Amanda, Gerrie gee 'n oulike wenk Baie goeie fokus en ek hou van die diagonale plasing. Jy gee my 'n goeie idee want ek het hierdie tipe plantjies Baie mooi."
Jan 31
Josef Steyn commented on Amanda Taljaard's photo
Thumbnail

tea for 2

"Dit lyk na twee lekker koppies kruietroos Amanda. Kreatiewe gebruik van koppies!"
Jan 31
Pieter Steyn commented on Amanda Taljaard's photo
Thumbnail

tea for 2

"kreatief mooi een"
Jan 31
Magda vd Merwe commented on Amanda Taljaard's photo
Thumbnail

tea for 2

"Baie mooi foto"
Jan 31
Hennie Cronjé commented on Amanda Taljaard's photo
Thumbnail

tea for 2

"Hier gaan dit meer oor die storie (kyk opskrif) as oor die fotografiese eienskappe. Fotografies is dit net 'n kiekie - doodgewoon. Dis egter die uitnodiging om saam tee te drink wat hierdie foto spesiaal maak."
Jan 31
Tersia Weitsz commented on Amanda Taljaard's photo
Thumbnail

tea for 2

"Sommer baie oulik Amanda"
Jan 31
Marenschia Goosen liked Amanda Taljaard's photo
Jan 31

Amanda Taljaard's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:05am on June 23, 2016, Sandra Grobler said…

welkom Amanda.. jy gaan dit baie geniet en baie leer..

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html