Amanda vd Westhuizen
  • Female
  • Ladybrand Freestate
  • South Africa
Share

Amanda vd Westhuizen's Friends

  • Chantelle
  • Lori
  • Louisa van Niekerk
  • Marius De Wet Els
  • Mandie Herbst
  • Pieter Steyn

Amanda vd Westhuizen's Discussions

Troufoto's

Started this discussion. Last reply by Jackie Blackford Jul 8, 2014. 3 Replies

Help my asb.My dogter trou April en ek neem die foto's. Die troue begin 11 uur. Die fotosessie gaan in die helder middag son geneem moet word. Hoe nou gemaak?Continue

 

Amanda vd Westhuizen's Page

Latest Activity

Dawid Roos commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Plaaskampe.

"Regtig n baie foto vir my wg ...die dag se temp. kom sommer mooi oor in die foto."
Jan 10, 2016
Hennie Cronjé commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Plaaskampe.

"Hierdie foto is pragtig en werklik uitstekend uitgevoer. Die komposisie is baie goed met uitstekende diepte perspektief. Maar die lig is die sterretjie op die foto, met die skaduwee voor en die rooi laat-middag lig agter. Dit gee kontras en versterk…"
Jan 10, 2016
Vida van Schalkwyk liked Amanda vd Westhuizen's photo
Jan 10, 2016
Vida van Schalkwyk commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Winter

"love it - stem saam met willie; vir my is die droë kaal wintersbome tòg op 'n spesiale manier vir my baie mooi ... hoewel ek mal is oor groen bome ook!!"
Jan 10, 2016
Vida van Schalkwyk liked Amanda vd Westhuizen's photo
Jan 10, 2016
Igno van Niekerk commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Winter

"Ek hou van die idee, maar gaan akkoord met Gerrie se kommentaar. Sal ook lekker wees op 'n meer atmosferiese tyd van die dag as die lig sagter is - maar nou ja - mens is nie altyd op die regte tyd op die regte plek nie... en dan maak jy die…"
Jan 10, 2016
Elna Geringer commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Plaaskampe.

"So leer ek nou ook iets nuuts.Dankie vir jou plasing.......nou het Igno weer vir ons iets geleer"
Jan 10, 2016
Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Plaaskampe.

"Pragtig en danksy jou foto sommer 'n baie goeie les vir ons ander. Mooi met die diepte!"
Jan 10, 2016
Gerrie Lambrechts commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Plaaskampe.

"Dit is mos nou die doel van FotoSkool, dat ons by mekaar se foto's kan leer.  Dankie dat jy dit geplaas het nou sien en leer ons.  Die oggend lig is pragtig, en mooi diepte deur die pale tot daar vêr."
Jan 10, 2016
Tersia Weitsz commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Plaaskampe.

"Ek hou ook van kleure, leer self hier ook by Igno, dankie aan jou en Igno"
Jan 10, 2016
Amanda vd Westhuizen commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Plaaskampe.

"Dankie, Igno"
Jan 10, 2016
Igno van Niekerk commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Plaaskampe.

"Hallo Amanda, die idee om van die lyne gebruik te maak is goed, die tyd van die dag is goed, maar die hoek laat jou in die steek. Die voorste pale word eerder 'n obstruksie as 'n gids vir die oog. Met die gebruik van sulke lyne sal mens…"
Jan 10, 2016
Amanda vd Westhuizen posted a photo
Jan 10, 2016
Dawid Roos commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Winter

"WG"
Jan 9, 2016
Amanda vd Westhuizen commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Winter

"Dankie julle"
Jan 9, 2016
Pieter Steyn commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Winter

"Baie mooi toneel en foto Amanda - hou ook van die weerkaatsings"
Jan 9, 2016

Amanda vd Westhuizen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:15am on October 20, 2013, Rean3 Keuler-Nortje said…

Baie geluk

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html