Andy Melville
  • Male
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Andy Melville's Friends

  • Ferdinand van der Merwe

Andy Melville's Groups

 

Andy Melville's Page

Latest Activity

Dine Potgieter commented on Andy Melville's photo
Thumbnail

DSC_6051

"Goed gedoen onder die omstandighede"
Apr 18, 2016
Dawid Roos commented on Andy Melville's photo
Thumbnail

DSC_6051

"Lekker om n troeteldier te hê..hulle beteken vir ons almal so baie...kan sommer sien die ene geniet die aandag lol"
Apr 18, 2016
Pieter Steyn commented on Andy Melville's photo
Thumbnail

DSC_6051

"mooi een"
Apr 18, 2016
Josef Steyn commented on Andy Melville's photo
Thumbnail

DSC_6051

"Jou verduideliking oor die swak lig maak dat 'n mens die foto beter verstaan Andy. 'n Regte 'ag shame' foto!"
Apr 18, 2016
Magda vd Merwe commented on Andy Melville's photo
Thumbnail

DSC_6051

"Pragtige ou gesiggie Andy, puik foto"
Apr 18, 2016
Andy Melville commented on Andy Melville's photo
Thumbnail

DSC_6051

"Lens was oop soos Gariep dam se sluise, in baie swak lig so diepte van veld was baie klein."
Apr 18, 2016
Gerrie Lambrechts commented on Andy Melville's photo
Thumbnail

DSC_6051

"Mooi ogies, ek wonder of die hele gesiggie nie in focus moes wees nie."
Apr 18, 2016
Tersia Weitsz commented on Andy Melville's photo
Thumbnail

DSC_6051

"Fokus op daardie ogies pragtig en sommer weerkaatsing ook"
Apr 18, 2016
jan jordaan commented on Andy Melville's photo
Thumbnail

DSC_6051

"BAIE MOOI"
Apr 18, 2016
gabriel parsons commented on Andy Melville's photo
Thumbnail

DSC_6051

"Beautiful and very well done andy"
Apr 18, 2016
Andy Melville posted a photo
Apr 18, 2016
jan jordaan commented on Andy Melville's photo
Thumbnail

Big Wheel

"BAIE MOOI WD"
May 6, 2015
Pieter Steyn commented on Andy Melville's photo
Thumbnail

Big Wheel

"Baie goed uitgevoer - mooi een"
May 6, 2015
Dine Potgieter commented on Andy Melville's photo
Thumbnail

Big Wheel

"Baie mooi gedoen!"
May 5, 2015
Henriette Auerswald commented on Andy Melville's photo
Thumbnail

Big Wheel

"Wow, welgedaan"
May 5, 2015
Josef Steyn commented on Andy Melville's photo
Thumbnail

Big Wheel

"Kleurvol met goeie komposisie en baie treffend Melville."
May 5, 2015

Andy Melville's Photos

  • Add Photos
  • View All

Andy Melville's Blog

Nikon Lense te koop

Posted on January 15, 2015 at 1:56pm 0 Comments

Dag almal. Ek het 2 lense wat ek wil verkoop. 1 x Nikon 18 to 55 MM en 1 x Nikon 55 to 200 mm. Alby is DX lense vir Nikon APC DSLR. Albei lense het ook UV filters en ek het circular polarizer filter wat op albei lense pas.

Inbox my gerus indien iemand belang sal stel. Ek is ook bereid om lense apart te verkoop in dien iemand net een soek.

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html