Anet Potgieter
  • Female
  • Tsumeb
  • Namibia
Share

Anet Potgieter's Friends

  • Pieter Steyn
  • Monique Kriel
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Gerda Robbertse
  • Hannelie Le Cornu
  • Elizma Fourie
  • belinda
  • Joanette Le Cornu
  • Anita du Toit
  • Mariska Cilliers
  • Karien Booysen
  • Juan Wernecke
  • Annemarie
  • Frans Venter
 

Anet Potgieter's Page

Anet Potgieter's Photos

  • Add Photos
  • View All

Anet Potgieter's Blog

grein van fotos en lig

Posted on September 12, 2011 at 11:00pm 6 Comments

 

Ek sukkel partymaal met my fotos in n vertrek wat genoeg lig het of dalk te donker is. my Canon 400 D se fill in flash het gegaan maar ek het n external flash die Canon Speedlite 430EX 11.

as ek die flash gebruik dan is die gesig dalk oorbelig en die res donker.

partykeer lyk die grein van die fotos te swaar. is dit die lig of is dit my settings.

 

Ek sien julle se ons moet net aanhou speel en probeer. nou ja aanhouer wen dalk.

 

dankie

Comment Wall (13 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:19pm on October 3, 2016, Tina le Grange said…

Anet ek dink vandag aan jou met jou verjaardag;  ons mis jou by Fotoskool.  Seënwense vir 'n pragtige nuwe lewensjaar.

At 9:49am on October 21, 2014, Albertyn Potgieter said…

Hi Anet. Nee ongelukkig moet ek werk vir 'n lewe! Het in 2006 my eerste kamera gekoop voor ons 'n vinnige 10 dae trippie deur Namibië gedoen het. Ons het Sossusvlei propvol water gekry en die hele Namibië was grasgroen!!

Lid van 'n Kameraklub waar 'n mens blootgestel word aan verskeie onderwerpe om af te neem en so groei die belangstelling maar. Leer ook maar so "hands on"

At 9:43am on October 21, 2014, Albertyn Potgieter said…

Hi Anet, Sorrie as ek vir jou stupid raad wil gee. Ek sien op jou foto portefeulje jy's eintlik 'n dem bedrewe fotograaf.

Lekker dag jou kant

At 9:41am on October 21, 2014, Albertyn Potgieter said…

Hi Anet. Wou nie weer vir jou kommentaar los by jou Namib foto nie. Klink te voorbarig. As jy nog met jou settings sukkel en op Auto neem is dit reg so. Jou kamera gaan egter fokus waar hy dink jy wil fokus en dit is nie altyd wat jy wil hê nie. Die goeie beginsel is om omtrent 'n derde in jou toneel in te fokus. Maw van die voorkant van jou foto tot in die agterste deel, mik jy 'n derde in jou toneel in. As jy daar fokus en jou shutter halfpad indruk, kan jy nog steeds jou kamera rondbeweeg om jou komposisie so te kry as wat jy dit wil hê, die kamera sal onthou dat dit jou fokuspunt is. Ek hoop nie ek klink stupid met die raad nie, maar ek het self laaaank fotos geneem voordat ek na die Manual funksies gegaan het. Groete. Albertyn

At 2:45pm on October 3, 2013, Liz said…

Baie geluk met jou verjaarsdag!

At 12:30pm on October 3, 2013, Anita du Toit said…

Rudi stel dit so mooi hieronder, ek wil ditto se daarop. Baie geluk met die herdenking. (Dankie ek toer nou so lekker saam met jou... goeie herinnerings, ek was op al die plekke)

At 9:58pm on October 3, 2012, Liz said…

Hi Anet ... ek hoop jy het 'n supa dupa verjaardag vandag gehad. Mag jy nog vele gesonde en gelukkige jare he wat voorle.

Groete

At 9:18am on January 14, 2012, Josef Steyn said…

Dankie Anet, ek waardeer jou gelukwensing.

At 12:24pm on October 3, 2011, Rudi Kleynhans said…

Hi, Anet.  Baie geluk met jou verjaarsdag - hoop jy word gruwelik bederf en dat jy 'n baie spesiale dag en nuwe lewensjaar (propvol mooi foto-oomblikke!) sal he!

At 10:55am on October 3, 2011, Johan van Zyl said…
Baie geluk met jou geboortedag hoop daar sal nog baie wees
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html