Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Anet Potgieter commented on Anet Potgieter's photo
Hennie Cronjé commented on Anet Potgieter's photo
Hennie Cronjé commented on Anet Potgieter's photo
Gerrie Lambrechts commented on Anet Potgieter's photo
Anet Potgieter commented on Anet Potgieter's photo
Gerrie Lambrechts commented on Anet Potgieter's photo
Hennie Cronjé commented on Anet Potgieter's photoPosted on September 12, 2011 at 11:00pm 6 Comments 0 Likes
Ek sukkel partymaal met my fotos in n vertrek wat genoeg lig het of dalk te donker is. my Canon 400 D se fill in flash het gegaan maar ek het n external flash die Canon Speedlite 430EX 11.
as ek die flash gebruik dan is die gesig dalk oorbelig en die res donker.
partykeer lyk die grein van die fotos te swaar. is dit die lig of is dit my settings.
Ek sien julle se ons moet net aanhou speel en probeer. nou ja aanhouer wen dalk.
dankie
Hi Anet ... ek hoop jy het 'n supa dupa verjaardag vandag gehad. Mag jy nog vele gesonde en gelukkige jare he wat voorle.
Groete

Josef Steyn said… Dankie Anet, ek waardeer jou gelukwensing.
Rudi Kleynhans said… Hi, Anet. Baie geluk met jou verjaarsdag - hoop jy word gruwelik bederf en dat jy 'n baie spesiale dag en nuwe lewensjaar (propvol mooi foto-oomblikke!) sal he!
Geo Jooste said… © 2013 Created by Igno van Niekerk.