Anita du Toit
  • Female
  • Kleinmond
  • South Africa
Share Twitter

Anita du Toit's Friends

  • Renette van der Merwe
  • Elaine van Tonder
  • Johann du Plessis
  • Belinda van der Merwe
  • Paulina
  • Piet Nel
  • Doretha Kock
  • Clive Ramsden
  • hettie meyer
  • Pieter Steyn
  • Louise Viljoen
  • amanda van der Hoff
  • Rinske Vreken
  • Heilet Oosterhuis
  • Barry Torlage
 

Welkom op my blad, en dankie vir alle soorte kommentare op my foto's

Latest Activity

Anita du Toit left a comment for Carlo Schütz
"Carlo wanneer jy 'n vraag vra nadat Hennie klaar gekrit het sal hy dit nie sien nie want hy kyk nie weer na die foto's nie. Al raad wat ek kan gee is jy moet sy aandag daarop vestig wanneer jy weer 'n foto plaas. Ek bv kyk nie na die…"
2 hours ago
Fred Beck commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Herfs blarekombers

"Baie baie nice!"
4 hours ago
Anita du Toit commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Gansbaaihawe

"Dankie Piet"
6 hours ago
Anita du Toit commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Silhoeet

"Dankie Gerrie"
6 hours ago
Anita du Toit commented on Anita du Toit's photo
6 hours ago
Anita du Toit commented on Sonja Potgieter's photo
Thumbnail

sonsak liefde

"Dis pragtig gedoen, die drade is net steurend onderlangs"
6 hours ago
Anita du Toit commented on Piet Nel's photo
Thumbnail

Panoramies. Grasveld en Malutiberg

"Is dit dieselfde rotse wat op die ander foto's is? Die geheel prentjie is mooi Piet, ek hou van die panorama"
6 hours ago
Anita du Toit commented on Piet Nel's photo
Thumbnail

Skepping van die Groter Hand

"WOW dis beautiful Piet, ek wonder hoe groot sal 'n mens teen die rots wys as ek net na die verhouding van die bome kyk teenoor die massiewe rotse"
6 hours ago
Anita du Toit commented on Piet Nel's photo
Thumbnail

Middag skadu, reuse rots

"Sjoe dit bly maar mooi, maak nie saak van watter kant jy dit neem nie."
6 hours ago
Anita du Toit commented on ArrA duTwa's photo
Thumbnail

Northland

"Dis in elk geval 'n pragtige low key foto ek is mal daaroor."
6 hours ago
Anita du Toit commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Duif en tou

"Dis nou 'n regte storievertelfoto Pieter, maar dis mooi skerp fokus en 'n blink ogie."
6 hours ago
Anita du Toit commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

pier nag

"Jy het 'n mooi low key foto hier beet , ek was gister so opgewonde omdat jy nie grein in jou foto gehad het nie, toe kry jy dit sowaar hier. Dit was al baie donker, dan gebeur dit dikwels. Mens kan dit uithaal in die fotoprogram, maar…"
6 hours ago
Anita du Toit commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Charl en Jean

"Ek is nou GLADNIE 'n kenner van portretfoto's nie, maar het nou al gelees wat Hennie hieroor se en dit lyk my jy kort hier sybeligting. OOk moet jy die linkerkantste mannetjie se kop volledig ingekry het. Dis die pragtigste seuntjies,…"
6 hours ago
ArrA duTwa liked Anita du Toit's photo
6 hours ago
ArrA duTwa liked Anita du Toit's photo
6 hours ago
Annelize Barnard commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Sonsondergang, Hermanus

"ANITA DIS MOOI BAIE"
7 hours ago

Anita du Toit's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (45 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:33pm on May 16, 2013, Gerrie van Vuuren said…

Baie dankie Anita. Waardeer dit.

At 1:10am on May 12, 2013, Clive Ramsden said…

DOF and OOF

Depth of field :Depth of field is a measure of how much of a scene (from the front to the back of the image) will be in focus. Although not strictly digital photography terminology, the affect still applies to digital cameras.

OOF ;photography term that refers to the way a lens blurs an image.

 Generally it is considered good practice, especially with potrait photography, to have the main subject in focus and the background blurred.

 

Soft Focus Lens: A special lens that creates soft outlines in the imag, This can all so be created by software.

At 7:25am on April 26, 2013, Renette van der Merwe said…

Die goeie ou Tafelberg  baie mooi

At 7:23am on April 26, 2013, Renette van der Merwe said…

Wow.....pragtig

At 7:21am on April 26, 2013, Renette van der Merwe said…

Stunning foto

At 7:20am on April 26, 2013, Renette van der Merwe said…

Baie mooi foto die sagtheid van die water  is uitstekend wat was jou kamera stellings

At 7:18am on April 26, 2013, Renette van der Merwe said…

Goeiemôre Anita ja ek gebruik 'n Nikon D 90 metlense wat wissel vanaf

18mm -500mm Lekkerdag vir jou en dankie vir die kommentaar

At 8:52am on April 19, 2013, Charles Whitehead said…

Dankie vir die mooi wense Anita

At 9:35pm on April 5, 2013, Heilet Oosterhuis said…

Hallo Anita,  ek sal graag kom tee drink as ek weer in Kleinmond is.  My skoonsuster, Tineke Dann woon ook op Kleinmond,  sy is baie betrokke by koorafrigting en kerkkore.  Dalk ken jy haar.  Lekker slaap

At 2:46pm on March 20, 2013, Hannelie Le Cornu said…

Baie dankie Anita!

 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html