Anita du Toit
  • Female
  • Kleinmond
  • South Africa
Share

Anita du Toit's Friends

  • Koos de Wet
  • Mark
  • Heleen Moulder
  • Pine
  • Christene Vanessa leach
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Alida du Toit
  • Philip Botha
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus
  • Dawid Roos
  • Elna Geringer
  • Leroi Harm Brewis
  • Carl Joubert

Anita du Toit's Discussions

Tema 15~29 Feb

Started this discussion. Last reply by Vida van Schalkwyk on Saturday. 1 Reply

Hennie het ons pragtige voorbeelde gegee van S/W fotografie, ons kan nou lekker verwerkings toepas op die regte soort foto's vir die tema.Continue

Tema 1~15 Feb.

Started this discussion. Last reply by Vida van Schalkwyk Jan 31. 1 Reply

Minimalisme. So min as moontlik in die foto met 'n fokuspunt die belangrikste element.Lekker kiek en geniet dit!Continue

Tema 15 ~31 Jan

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Jan 19. 3 Replies

Enigiets wat met die letter G begin.Lekker kiek en geniet dit.!Continue

Tema 3~15 Jan

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Jan 4. 4 Replies

Ons gaan aan met ons vakansiefoto'sLekker kiek en geniet jul vakansie! Ek is weer vlg week op my plek in die klas!Continue

 

Anita du Toit's Page

Latest Activity

Pine commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Insek

"Dit is Puik en Pragtig Anita!! BGG"
3 hours ago
Rassie van Graan commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema Windpomp

"Pragtig so met die beweging van die wiel!"
4 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Insek

"Goed gesien en mooi foto geneem."
6 hours ago
Doretha Kock commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Insek

"WOW! Uitstekend, Anita."
7 hours ago
Magda vd Merwe commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Insek

"Wow dis goed geneem Anita"
9 hours ago
Mark commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Insek

"mooi foto, sy bene is perfek gefokus, die kop is bietjie donker, agv lang lyf is die fokus nie skerp onder nie. maar dis verstaanbaar. wit blom en agtergrond werk goed."
12 hours ago
Hennie Cronjé commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Insek

"Die foto is pragtig en baie mooi delikaat. Die foto is ook baie goed uitgevoer met ‘n goeie agtergrond. Baie mooi!"
14 hours ago
Hennie Cronjé commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Insek

"Dis pragtig en baie mooi delikaat. Die foto is ook baie goed uitgevoer, met ‘n goeie agtergrond. Baie mooi!"
14 hours ago
Linda Erasmus liked Anita du Toit's photo
14 hours ago
Josef Steyn commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Insek

"Uitstekend gedoen Anita."
14 hours ago
Herman liked Anita du Toit's photo
15 hours ago
Vida van Schalkwyk commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Insek

"super-mooi anita - WOW!!"
16 hours ago
jan jordaan commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema Windpomp

"JY MAG,PUIK "
16 hours ago
jan jordaan commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Insek

"OP VOLGROOTTE UITSTEKEND "
16 hours ago
Anita du Toit posted a photo
22 hours ago
Dine Potgieter commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema Windpomp

"Baie mooi, en goed beplan!"
yesterday

Anita du Toit's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (28 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:37pm on January 13, 2020, Josef Steyn said…

Baie dankie Anita dat jy onthou het. Ek het groot waardering daarvoor. Net jammer die aantal jare begin nou handuitruk!!

At 8:13pm on January 12, 2020, Anita Wessels said…

Dankie vir my verjaarsdagwense Anita. Dit was 'n heerlike dag vol bederf. Nou ja, die jaar spring nou weer weg met spoed,.. Hoop jy't 'n baie mooi 2020.

At 9:28am on December 19, 2019, Herman said…

Baie dankie

At 9:41am on November 22, 2019, Josef Steyn said…

Anita, ek vermoed jy verwys na die Blou-apies wat jul groentetuine verniel. Hulle is sekerlik 'n yslike probleem. Die reeksie oor die apies wat ek gewys is van die Samango aap. Hulle kom nie in julle omgewing voor nie. Hogsback is die verste suidelike gebied waar hul gevind word. Die Samango's is heelwat groter as die blou-apies. Die leier van die trop wat ons in ons Hogsback tuin besoek het is so groot as 'n opgeskote bobbejaan. Samango's is boombewoners en kom selde op die grond. Hulle gee ook min probleme in ons groentetuine en pla baie selde in die huise, alhoewel dit al meer begin gebeur. As 'n mens vanuit die vallei onder Hogsback teen die pas opry kry jy wel 'n paar blou-apies maar hulle is nog nooit in die dorp, wat Samango-gebied is, gesien nie.

At 1:54pm on November 3, 2019, Gerrie Lambrechts said…

Hallo Anita

Baie dankie ek waardeer. Nou wil mens net lekker lewe sonder om die jare te tel. Ek geniet jou toer foto's.  Sal nooit daar uit kom nie.

At 2:18pm on September 5, 2019, Rudi van Dyk said…

Baie Dankie. 

Ek is baie opgewonde oor wat ek kan leer. Kritiek is welkom, ek wil graag my fotografie na nuwe hoogte neem.

At 5:22pm on August 5, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Anita, mag dit 'n geseënd jaar wees!  En baie lekker fotos neem.

At 8:56pm on March 28, 2019, Mark said…

Baie dankie Anita

At 11:56am on January 15, 2019, Doretha Kock said…

Anita, baie dankie vir die verjaardag wense. Dit word opreg waardeer.

At 1:57pm on December 16, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die gelukwensing Anita. Dit was nogal 'n lang swangerskap en 'n moeilike geboorte wat hierdie baba is nogal groot!!

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html