Anita du Toit
  • Female
  • Kleinmond
  • South Africa
Share

Anita du Toit's Friends

  • Koos de Wet
  • Heleen Moulder
  • Pine
  • Christene Vanessa leach
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Alida du Toit
  • Philip Botha
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus
  • Dawid Roos
  • Elna Geringer
  • Leroi Harm Brewis
  • Carl Joubert
  • Christa Snyman

Anita du Toit's Discussions

Tema 1~15 Nov

Started this discussion. Last reply by Vida van Schalkwyk Nov 1. 2 Replies

Nuwe lewe. Verras ons met enige nuwe lewe van plante, diere mense ens sal doen.Lekker kiek!Continue

Tema 15 ~31 Okt.

Started this discussion. Last reply by Tersia Weitsz Oct 16. 2 Replies

Nou kan ons weer 'n bietjie ons hand aan die makrolens slaan, of dan net 'n nabyfoto van GEREEDSKAP. Enige HARDEWARE wat jy in die hande kry sal goed wees. Selfs 'n abstrakte foto van 'n rol draad of…Continue

Tema 1~15 Okt

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Oct 1. 4 Replies

Van more af begin toer ons lekker op ons GRONDPAAIE waar dit ook al mag wees.. julle moet net se waar dit geneem is.Lekker rondry en geniet die fotografie.Continue

Tema 15~30 Sept.

Started this discussion. Last reply by Vida van Schalkwyk Sep 15. 2 Replies

Ongelyke getal. Jou beeld moet enigiets bevat met 'n ongelyke getal, dit maak nie saak wat die onderwerp is nie.Lekker kiek en geniet dit!Continue

 

Anita du Toit's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema Nuwe lewe eendjies

"Tog te oulik, mooi."
29 minutes ago
Tersia Weitsz commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema Nuwe lewe eendjies

"Baie mooi Anita"
1 hour ago
Hennie Cronjé commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema Nuwe lewe eendjies

"Te pragtig! Baie goed gefotografeer met ‘n goeie plasing in die foto se ruimte. Mooi skerp ook met goeie beligting. Mooi!"
1 hour ago
Anita du Toit posted a photo
8 hours ago
Magda vd Merwe commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Nuwe Lewe

"Anita dis pragtig"
12 hours ago
Christa Snyman commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Nuwe Lewe

"Pragtige kleur, skerp fokus en veral treffend teen die agtergrond. Pragtig, Anita!"
12 hours ago
Anita du Toit commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

kaktus

"Jy smokkel met ons koppe :-) Oulik!"
16 hours ago
Josef Steyn commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Nuwe Lewe

"Pragtige temafoto en lekker kontras. Goed gedoen"
17 hours ago
Elna Geringer commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Nuwe Lewe

"Jy bring die tema so goed uit in die foto Anita. Dis puik met goeie fokus en detail teenoor 'n baie mooi agtergrond (Persoonlik sou ek die blaartjies onder teen die rant van die raam uit gehaal het en die stingel alleen as anker punt gehou het.)"
18 hours ago
Mark commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Nuwe Lewe

"kleur en beligting pragtig.WD!!"
20 hours ago
Leroi Harm Brewis commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Nuwe Lewe

"Pragtige foto!!"
21 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Nuwe Lewe

"Alles in plek, mooi foto."
23 hours ago
Anita Wessels liked Anita du Toit's photo
yesterday
Hennie Cronjé commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Nuwe Lewe

"Hier is ou en nuwe lewe, maar vir die tema is die foto baie goed. Mooi uitgevoer met skerp fokus, goeie beligting, mooi kleure en ‘n goeie agtergrond. Die skuins plasing is ook goed gedoen. Mooi!"
yesterday
Vida van Schalkwyk liked Anita du Toit's photo
yesterday
Tersia Weitsz commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Nuwe Lewe

"Pragtig Anita"
yesterday

Anita du Toit's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (24 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:54pm on November 3, 2019, Gerrie Lambrechts said…

Hallo Anita

Baie dankie ek waardeer. Nou wil mens net lekker lewe sonder om die jare te tel. Ek geniet jou toer foto's.  Sal nooit daar uit kom nie.

At 2:18pm on September 5, 2019, Rudi van Dyk said…

Baie Dankie. 

Ek is baie opgewonde oor wat ek kan leer. Kritiek is welkom, ek wil graag my fotografie na nuwe hoogte neem.

At 5:22pm on August 5, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Anita, mag dit 'n geseënd jaar wees!  En baie lekker fotos neem.

At 8:56pm on March 28, 2019, Mark said…

Baie dankie Anita

At 11:56am on January 15, 2019, Doretha Kock said…

Anita, baie dankie vir die verjaardag wense. Dit word opreg waardeer.

At 1:57pm on December 16, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die gelukwensing Anita. Dit was nogal 'n lang swangerskap en 'n moeilike geboorte wat hierdie baba is nogal groot!!

At 6:43am on December 11, 2018, Willie Schoombee said…

Anita welkom!!!!

At 12:35pm on August 5, 2018, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag. Mag dit sommer ’n lekker dag wees en vele meer.  Geniet jou dag.

At 2:02pm on May 14, 2018, Albertyn Potgieter said…

Baie dankie vir die Bday wense Anita!! Ek het nou my Senior Burger jare geslaan! Dink ek sal van nou af moet dophou watter winkels het watter dae hu Pensioners Discount!! Ha ha

At 12:08pm on May 8, 2018, Rika Schoeman said…

Baie dankie vir die goeie wense met my verjaarsdag Anita. Waardeer dit baie!

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html