Anne Marais
  • Female
  • Mosselbay
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (1)
  • Photos
  • Photo Albums
  • Videos
 

Anne Marais's Page

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:42pm on June 27, 2015, Josef Steyn said…

Hallo Anne, ek sien jy het pas by Fotoskool aangesluit. Jy het goeie oordeel aan die dag gele. Dit is 'n baie leersame blad. Ek sou graag van jou foto's wil sien. Ek wil ook hierdie geleentheid gebruik om jou aan my en Hennie se boek oor digitale fotografie bekend te stel. Dit is 'n omvattende gids en niemand wat graag iets oor fotografie wil leer behoort dit verby te gaan nie. Vir meer inligting, gaan na http://bitly.com/17ecITw of kyk by my blog op Fotoskool of skryf direk aan my by superfoto7@gmail.com Ek hoor graag van jou. Ek sluit ook Igno se kommentaar oor die boek in.

Met hierdie skrywe wil ek julle vertel van Josef en Hennie se e-boek. Josef vertel ook daarvan in sy nuutste blog, maar hier is 'n kort opsomming: - vir verdere inligting, gaan loer gerus in op fotoskool en klik op die skakel na die e-boek.

Ek het die boek reeds gelees, en kan getuig dat dit gepak is met waardevolle informasie. HOOGS AAN TE BEVELE!

Igno

Oor die e-boek:

Wat bied die boek?

   279 bladsye gepak met inligting.

   ± 500 foto’s en figure ter illustrasie.

   ‘n Leeftyd se kennis en ervaring.

At 5:46pm on June 27, 2015, Pieter Steyn said…

Baie welkom by fotoskool - plaas maar fotos en lewer kommentaar op ander is al hoe daar geleer word - o ja vra help ook soms

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html