Annelise
  • Female
  • Vanrhynsdorp
  • South Africa
Share

Annelise's Friends

  • Hannelie Le Cornu
  • Piga
  • Antheny Esterhuizen
  • Gerhard Beukes
  • Nico Blignaut

Annelise's Discussions

My photobook van Fuji

Started this discussion. Last reply by Annelise Apr 7, 2012. 2 Replies

Dra enige persoon kennis van die werking van My Photobook van Fuji.  Het begin met album ontwerp maar nou met die "text" het ek 'n probleem om leestekens in te sit bv. 'n kappie.  As iemand dalk 'n…Continue

KERSFEES RAME

Started Sep 21, 2011 0 Replies

Het links gekry,maar sodra ek dit in photoshop oopmaak en vergroot om die fotoraam te vul maak dit die pixel duidelik sigbaar en die print aaklik.  Is daar iemand wat my ab dringend kan help. Sukkel…Continue

KERSFEES RAME

Started this discussion. Last reply by Annelise Sep 20, 2011. 1 Reply

Is daar dalk iemand wat 'n link het waar ek kersfeesrame vir skoolfoto's kan gebruik vir Kersfees, moet Maandag die voorstelle vir die skool gee.  Hulp sal baie waardeer wordDankieContinue

Fotoraam vir skoolfoto's

Started this discussion. Last reply by Annelise Aug 26, 2011. 3 Replies

Waar en hoe ontwerp ek die raam vir skoolfoto's. Kan iemand my asb help?

 

Annelise's Page

Annelise's Photos

  • Add Photos
  • View All

Annelise's Blog

Automate actions

Posted on November 10, 2014 at 7:01pm 3 Comments

Wil graag 4 foto's op 6 x 4" doen in photoshop as 'n action.  Het al klomp aksies probeer, maar elke keer wat ek dit probeer hardloop in automate werk dit nie.  Kan iemand dalk stapsgewys vir my help.  Het al die webwerwe ookprobeer maar kom nie reg nie. asb en dankie.

Matriekafskeid

Posted on April 21, 2012 at 8:47am 3 Comments

Igno, ek dink nie dus die plek vir my navraag nie, maar ek hoop julle sal my kan raadgee. Die skool op Vanrhynsdorp het my gevra om Matriekafskeidfoto's te neem, maar ek moes eers 'n proeflopie vir hulle doen.  Die foto's moet nog raampies kry, maar ek weet nie op die fotokwaliteit en beligting als reg is nie.

Enige iemand met kennis van die soort geleenthede kan julle asb die foto uitmekaar trek en alle moontlike foute en veranderings aanbeveel.  Ek sal dit verskriklik waardeer, want…

Continue

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html