Annelize Barnard
  • Female
  • Vryburg noord wes
  • South Africa
Share

Annelize Barnard's Friends

  • Elsa crous
  • Jan Joubert
  • Julandi McCabe
  • Helene van den Berg
  • Elma Coetsee
  • Elna Geringer
  • Leroi Harm Brewis
  • John Cronje
  • Ben van Heerden
  • Willie Botes
  • BAREND ROSSOUW
  • Christelle
  • Marenschia Goosen
  • jan jordaan
  • Hein Roos
 

Annelize Barnard's Page

Latest Activity

Anita du Toit commented on Annelize Barnard's photo
Thumbnail

blom en druppel

"Dis tog te pragtig Ann!"
Jun 14, 2016
Tina le Grange commented on Annelize Barnard's photo
Thumbnail

blom en druppel

"Puik Annelize;  die druppel is pragtig."
Jun 13, 2016
Neville Hein commented on Annelize Barnard's photo
Thumbnail

blom en druppel

"Pragtig Annelize."
Jun 13, 2016
Pieter Steyn commented on Annelize Barnard's photo
Thumbnail

blom en druppel

"Baie mooi skerp een Annelize"
Jun 13, 2016
Josef Steyn commented on Annelize Barnard's photo
Thumbnail

blom en druppel

"Die druppel is baie treffend Annelize. Dit maak die foto."
Jun 13, 2016
Hennie Cronjé commented on Annelize Barnard's photo
Thumbnail

blom en druppel

"Uitstekend gedoen! Dis werklik 'n pragtige foto en daardie druppel is iets besonderfs. Jy kan dalk die blom self effe ligter maak, maar selfs soos dit is, is dit baie mooi."
Jun 13, 2016
Donald Daniel Jacobs commented on Annelize Barnard's photo
Jun 13, 2016
Sophia Moolman liked Annelize Barnard's photo
Jun 13, 2016
Tersia Weitsz commented on Annelize Barnard's photo
Thumbnail

blom en druppel

"Pragtig gedoen Annelize.  Ons wil meer van jou fotos hier sien!"
Jun 13, 2016
Doretha Kock commented on Annelize Barnard's photo
Thumbnail

blom en druppel

"Pragtige druppel en goeie komposisie."
Jun 13, 2016
Gerrie Lambrechts commented on Annelize Barnard's photo
Thumbnail

blom en druppel

"Puik Annelize, mooi skerp en goeie plasing.  Lekker om jou weer hier by ons te sien."
Jun 13, 2016
Willie Schoombee commented on Annelize Barnard's photo
Thumbnail

blom en druppel

"Annelize dit is pragtig uitgevoer met ñ baie goeie komposisie. Goed gefokus. Pragtig!!"
Jun 13, 2016
Annelize Barnard commented on JJ's photo
Jun 13, 2016
Annelize Barnard commented on Cronje Botha's photo
Jun 13, 2016
Annelize Barnard commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

see leeus kaap hawe

"pragtig uitstekend"
Jun 13, 2016
Annelize Barnard commented on Neville Hein's photo
Jun 13, 2016

Annelize Barnard's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (17 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:33pm on July 21, 2015, Anita du Toit said…

Baie geluk met nog 'n mylpaal in jou lewe.. hoop jy het 'n heerlike dag gehad en dat die nuwe lewensjaar vol vreugde en gesondheid sal wees.

At 3:06pm on July 21, 2015, Adri Bender said…

Baie geluk met jou verjaarsdag mag dit n wonderlike jaar wees met goeie gesondheid. Hoop Len en die kids bederf jou vandag baie. Lekker verjaar . Liefde Oom Chris en Tannie Adri

At 10:28am on July 21, 2015, Elsa crous said…

Baie geluk met jou verjaardag mag daar nog vele wees en jou familie jou vandag lekker bederf

At 7:47am on July 21, 2015, Ronnie Bresser said…

Baie geluk met jou verjaardag Annelize mag daar sommer nog baie wees geniet jou dag.

At 1:42pm on July 21, 2014, Elma Coetsee said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Annelize, mag dit 'n mooi geseende jaar vir jou en jou gesin wees. Hoop jy word lekker bederf.

At 9:13am on July 21, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Annelize, mag jy tot in die afgrond bederf word vandag!! 'n Geseende nuwe lewensjaar is my wens vir jou!!

At 8:39am on July 21, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk liewe Maatjie omdat jy verjaar, mag die Here jou seën en nog baaaaie jare spaar, vir jou gesin en vir ons.  Geniet jou dag ek hoop jy word lekker bederf.

At 5:55pm on July 20, 2014, Liz said…

Annelize just in case ek nie more kom kuier nie.... geniet jou verjaarsdag tussen jou geliefde.!! Groetnis

At 9:07pm on February 10, 2014, Riaan said…

Hey Annelize, met verwysing na jou navraag oor die sprinkaanfoto. Die wyfie het 'n duidelike lêboor op die punt van die agterlyf wat sy gebruik om 'n gat in die grond te maak waarin eiers gelê word. Dankie dat jy vra en leke aand

At 4:05am on November 22, 2013, Ferdinand van der Merwe said…

Anne Hierdie een raps nie beter Watter een kies jy ? Ons het water maar dis besoedel of ons het nie water nie? Jy hou van close ups en jy doen goed daarmee, lekker skerp, watter skietgoed gebruik jy gee ons bietjie die wenk

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html