Ansie Meintjes
  • Female
  • Vryburg
  • South Africa
Share

Ansie Meintjes's Friends

  • Pieter Steyn
  • Frans van Heerden

Ansie Meintjes's Discussions

Help asseblief!

Started Jun 23, 2016 0 Replies

Vandag soek ek alweer bietjie raad. Ek is gevra om n dansskool konsert se foto's te neem. Ek het nog nie so iets gedoen nie. Watter lens dink julle is die beste om te gebruik? Ek het n 50mm 1.8 prime…Continue

Lense

Started this discussion. Last reply by Ansie Meintjes Aug 8, 2015. 4 Replies

Hallo almal. Ek het n Nikon D3200 kamara. Ek wil graag vir my n Zoom lens koop wat stel julle voor moet ek na kyk?Continue

 

Ansie Meintjes's Page

Latest Activity

Elna Geringer liked Ansie Meintjes's photo
Nov 11
jan jordaan commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

36

"PUIK "
Nov 11
Hennie Cronjé commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

36

"Alles in hierdie foto is uitstekend, behalwe dat die lig op haar te hard en plat (reg van voor) is. Vir portrette moet mens altyd na sybeligting soek, van aan kant of albei kante tegelyk."
Nov 10
Josef Steyn commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

36

"Jy het wonderlike kontras met die oë gekry. Ek vermoed jy wou die oë die trefpunt maak, vandaar die gesig wat effe oorbelig voorkom. Ek vermoed ook dat sy 'n baie ligte vel het, wat die beoordeling tov oorbeligting of nie, moeilik…"
Nov 10
Donald Daniel Jacobs commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

36

"mooi model en foto. lig bietjie skerp min definisie op die wange en wenkbroue......"
Nov 10
Hans Myburg commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

36

"Baie mooi foto,ja miskien die beligting"
Nov 10
Tersia Weitsz liked Ansie Meintjes's photo
Nov 10
Neville Hein commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

36

"Mooi skerp foto Ansie. Dalk net 'n bietjie oorbelig."
Nov 10
Ansie Meintjes posted a photo
Nov 10

Ansie Meintjes's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:26am on November 2, 2016, Tina le Grange said…

Ansie, beste wense vir 'n heerlike verjaardag, gesonde nuwe lewensjaar en baie liefde en opwinding met jou kamera. 

At 2:09pm on November 2, 2015, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Ansie;  altyd 'n plesier om na jou foto's te kyk en ek hoop jou nuwe lewensjaar sal geseënd wees met goeie gesondheid en nog baie foto-geleenthede.   Geniet jou dag !!

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html