Ansie Meintjes
  • Female
  • Vryburg
  • South Africa
Share

Ansie Meintjes's Friends

  • Pieter Steyn
  • Frans van Heerden

Ansie Meintjes's Discussions

Help asseblief!

Started Jun 23, 2016 0 Replies

Vandag soek ek alweer bietjie raad. Ek is gevra om n dansskool konsert se foto's te neem. Ek het nog nie so iets gedoen nie. Watter lens dink julle is die beste om te gebruik? Ek het n 50mm 1.8 prime…Continue

Lense

Started this discussion. Last reply by Ansie Meintjes Aug 8, 2015. 4 Replies

Hallo almal. Ek het n Nikon D3200 kamara. Ek wil graag vir my n Zoom lens koop wat stel julle voor moet ek na kyk?Continue

 

Ansie Meintjes's Page

Latest Activity

Rika Schoeman commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

Rust

"Mooi kleurkontraste en goeie tekstuur van die roes. Goed raakgesien Ansie."
Tuesday
Pine commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

Rust

"Goeie waarneming en ń Goeie foto geneem Ansie!"
Monday
Tina le Grange commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

Rust

"Ansie hierdie is altyd vir my besondere tipe foto's en mens loop so maklik by so 'n toneel verby. Goed gedoen."
Monday
Anita du Toit liked Ansie Meintjes's photo
Monday
Magda vd Merwe commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

Rust

"Ansie dis baie mooi kleure. Ek dink net bietjie kontras sal die foto meer laat uitstaan"
Monday
Josef Steyn commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

Rust

"Interessante kleurkontras Ansie."
Monday
Hennie Cronjé commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

Rust

"Hierdie roes gee baie mooi tekstuur met mooi kleure. Die lig en donker kontrasteer mooi en maak die foto interessant. Dis baie mooi en goed uitgevoer."
Monday
Marita McCabe liked Ansie Meintjes's photo
Monday
Marita McCabe liked Ansie Meintjes's photo
Monday
Ansie Meintjes posted a photo
Monday
Ella Fourie commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

aaa-5417

"Sjoe Ansie. werklik besonders! Baie mooi."
Monday
Rassie van Graan commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

aaa-5417

"Sjoe!  Jy lig nou die standaade en dit gaan moeilik wees om by te bly!"
Monday
jan jordaan commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

aaa-5417

"PUIK "
Monday
Josef Steyn commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

aaa-5417

"Mooi Ansie."
Monday
Rika Schoeman commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

aaa-5417

"Pragtige foto met mooi kleure en die knoppies weerskante wat balans gee."
Monday
Pine commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

aaa-5417

"Pragtige foto met ń goeie komposisie Ansie! Kan dalk so bietjie ligter maak"
Mar 29

Ansie Meintjes's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:26am on November 2, 2016, Tina le Grange said…

Ansie, beste wense vir 'n heerlike verjaardag, gesonde nuwe lewensjaar en baie liefde en opwinding met jou kamera. 

At 2:09pm on November 2, 2015, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Ansie;  altyd 'n plesier om na jou foto's te kyk en ek hoop jou nuwe lewensjaar sal geseënd wees met goeie gesondheid en nog baie foto-geleenthede.   Geniet jou dag !!

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html