Ansie van Rensburg
  • Female
  • Tansen
  • Nepal
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (164)
  • Photo Albums
  • Videos

Ansie van Rensburg's Friends

  • Elna Geringer
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
 

Ansie van Rensburg's Page

Latest Activity

Ansie van Rensburg commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

KYK VOLGROOTTE ASB

"Wondermooi"
Apr 23
Tina le Grange commented on Ansie van Rensburg's photo
Thumbnail

amper simmetrie

"Ansie jou foto is werklik pragtig;  die liefste gesiggie met ogies wat blink. Agtergrond is mooi sag sodat die outjie mooi uitstaan want hy moet al die aandag kry."
Apr 23
jan jordaan commented on Ansie van Rensburg's photo
Thumbnail

amper simmetrie

"BAIE BAIE MOOI "
Apr 23
Dine Potgieter commented on Ansie van Rensburg's photo
Thumbnail

amper simmetrie

"Pragtig! Ek hou van die opskrif "amper simmetries" - 'n gesig wat gemanipuleer word om heeltemal simmetries te wees, lyk interessant genoeg vreemd op die oog!"
Apr 22
Josef Steyn commented on Ansie van Rensburg's photo
Thumbnail

amper simmetrie

"So na as wat maar kan kom. Oulike mannetjie. Hy lyk vrolik en ondeund.."
Apr 22
Rika Schoeman commented on Ansie van Rensburg's photo
Thumbnail

amper simmetrie

"Pragtig en kleurvol met ogies wat glinster. Baie mooi Anita."
Apr 22
Hennie Cronjé commented on Ansie van Rensburg's photo
Thumbnail

amper simmetrie

"'n Ongewone onderwerp vir simmetrie! Maar jy is reg - hier is simmetrie. 'n Pragtige foto!"
Apr 22
Gerrie Lambrechts commented on Ansie van Rensburg's photo
Thumbnail

amper simmetrie

"Uitstekend, niemand kan die Skepper se simmetrie namaak nie."
Apr 22
Anita du Toit commented on Ansie van Rensburg's photo
Thumbnail

amper simmetrie

"Oulik raakgesien vir die tema Ansie!"
Apr 22
Tersia Weitsz liked Ansie van Rensburg's photo
Apr 22
Elna Geringer commented on Ansie van Rensburg's photo
Thumbnail

amper simmetrie

"Oulike stout gesiggie. Hy weet beslis iets wat ons nie weet nie"
Apr 22
Ansie van Rensburg posted a photo
Apr 22
Tina le Grange commented on Ansie van Rensburg's photo
Thumbnail

sandpatrone 2

"Ansie ek stem saam met die  ander se kommentaar;  selfs die diagonale lyne is treffend"
Apr 21
Gerrie Lambrechts commented on Ansie van Rensburg's photo
Thumbnail

sandpatrone 2

"Baie mooi ek hou vd ligstrepies."
Apr 21
Hennie Cronjé commented on Ansie van Rensburg's photo
Thumbnail

sandpatrone 2

"'n Pragtige, sagte foto met mooi diagonale lyne wat ook mooi herhaal. Dis pragtig! Ook mooi lig op die toneel. Baie mooi - goed gesien en uitgevoer!"
Apr 21
Willie Schoombee commented on Ansie van Rensburg's photo
Thumbnail

sandpatrone 2

"Pragtige patrone Ansie en die lig het mooi geval vir ñ baie mooi foto."
Apr 21

Ansie van Rensburg's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:47am on December 13, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met die viering van jou geboortedag.. seen op jou nuwe lewensjaar Ansie.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html