Antheny Esterhuizen
  • Male
  • Free State
  • South Africa
Share

Antheny Esterhuizen's Friends

  • Maria Botha
  • lizette ludeke coetzer
  • Riaan Crowther
  • Elma Coetsee
  • Karen Kemp
  • Louisa van Niekerk
  • Frikkie Kapp
  • Christelle
  • Hein Roos
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Renette van der Merwe
  • Elaine van Tonder
  • Annelize Barnard
  • Benita Kock
  • Louise Viljoen

Antheny Esterhuizen's Groups

Antheny Esterhuizen's Discussions

Canon 580EXII flash

Started Jul 13, 2017 0 Replies

Canon 580EXII Flash & all original packaging. Defuse cap, 20x rechargeable batteries & charger. I'm upgrading to 600EX RT. Excellent condition - all this for R3500

Tamrom 150-600mm

Started this discussion. Last reply by Deon Oct 15, 2014. 8 Replies

Hi vriende Ek wil graag hoor of iemand al die Tamrom 150-600mm lens gekoop het & hoe ervaar julle die lens. Moet ek miskien spaar vir die fixed 600mm? O ja.....canon mount…Continue

Sak te koop

Started this discussion. Last reply by Antheny Esterhuizen Jul 10, 2012. 3 Replies

Ek het die kamera sak te koop sou iemand belang stel. Kliek op die link vir meer inligting oor die sak of julle kan my kontak by 083 704 0337. …Continue

 

Antheny Esterhuizen's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Antheny Esterhuizen's photo
Thumbnail

Sandra

"Hierdie foto is in alle opsigte baie goed uitgevoer, behalwe vir een ding. Die afsny onder is bietjie te na aan haar elmboog. Bietjie laer sou waarskynlik beter gewees het. Hulle sê mens moenie by 'n gewrig afsny nie. Mens kan ook…"
Jun 3
Tersia Weitsz liked Antheny Esterhuizen's photo
Jun 3
Antheny Esterhuizen posted a photo
Jun 2
Tina le Grange commented on Antheny Esterhuizen's photo
Thumbnail

Aanval

"Treffend Antheny - toneel wat my laat wonder. Jy kan oorweeg om die horison effe na regs te laat sak of kyk ek verkeerd :-)"
Mar 1
Antheny Esterhuizen commented on Antheny Esterhuizen's photo
Thumbnail

Aanval

"Baie dankie vir almal se terugvoer, waardeer dit baie"
Mar 1
Hennie Cronjé commented on Antheny Esterhuizen's photo
Thumbnail

Aanval

"Pragtig - uitstekend gedoen met goeie beligting. Daar is so iets raaiselagtig aan die foto wat goed pas. Baie mooi!"
Mar 1
jan jordaan commented on Antheny Esterhuizen's photo
Thumbnail

Aanval

"SAL JOU BESLIS KONTAK VOLGENDE KEER ANTHENY, BAIE MOOI FOTO "
Mar 1
gabriel parsons commented on Antheny Esterhuizen's photo
Thumbnail

Aanval

"Baie mooi foto Antheny"
Mar 1
Willie Schoombee commented on Antheny Esterhuizen's photo
Thumbnail

Aanval

"Baie mooi atmosfeer hier vasgevang Antheny, ñ pragtige foto!!"
Mar 1
Josef Steyn commented on Antheny Esterhuizen's photo
Thumbnail

Aanval

"Baie drama Antheny. Miskien kan jy die drie soldate effens uitlig, maar dit is nie 'n groot saak nie. "
Feb 28
Antheny Esterhuizen posted a photo
Feb 28
Antheny Esterhuizen commented on Antheny Esterhuizen's photo
Thumbnail

de brug

"Baie dankie vir almal se terugvoer, ek het groot waardering daarvoor. Jan, dit was 'n awesome vertoning. Volgende keer laat weet jy my, dan ontmoet ons daar. Ek sal nog so een of twee post.....mer dramatiese foto"
Feb 28
Doretha Kock commented on Antheny Esterhuizen's photo
Thumbnail

de brug

"Puik!"
Feb 28
jan jordaan commented on Antheny Esterhuizen's photo
Thumbnail

de brug

"SIEN ONS WAS SAAM DAAR, PUIK "
Feb 28
Dine Potgieter commented on Antheny Esterhuizen's photo
Thumbnail

de brug

"Baie goed gevang!"
Feb 27
Tina le Grange commented on Antheny Esterhuizen's photo
Thumbnail

de brug

"Baie goed Antheny; veral die agterste skroef is treffend!"
Feb 27

Antheny Esterhuizen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Antheny Esterhuizen's Blog

Canon 580EXII flash

Posted on July 13, 2017 at 2:24pm 0 Comments

Canon 580EXII Flash & all original packaging. Defuse cap, 20x rechargeable batteries & charger. I'm upgrading to 600EX RT. Excellent condition - all this for R3500

Manfrotto 498RC2 & 324RC2 ballhead te koop

Posted on January 13, 2015 at 4:43pm 0 Comments

Hi almal

Ek wil graag die volgende items verkoop

Manfrotto 498RC2 ballhead @ R1000

Manfrotto 324RC2 ballhead @ R1200

Inbox my gerus vir meer inligting.

 

Lekker dag verder.

 

Groete

Antheny Esterhuizen

Comment Wall (5 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:51pm on March 26, 2016, Anita du Toit said…

Skuus ek sien dit nou eers, maar ek hoop jy word gruwelik bederf more Antheny! Lekker verjaar!

At 4:38pm on March 26, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Antheny! 'n Jaar vol mooi kiekies vir jou!

At 3:15pm on June 3, 2015, Engela Johanna Magrietha Britz ( said…
Dankie vir jou vriendsapsversoek! Ek glo daar is baie wat ek by jou sal kan leer!
At 9:55pm on March 27, 2013, Marietjie Whitehead said…

Baie geluk met jou verjaarsdag, Antheny!  Hoop dit sal 'n wonderlike jaar wees, propvol fotogeleenthede en fotopret !

At 8:46pm on August 18, 2011, Geo Jooste said…
Anthenny,die lens was n cannon 300mmf2.8 vaste lens--en seker die belangrikste was "op die regte tyd op die regte plek"
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html