hey Antoinette as jy nie kans sien om al die Bybelse beeldhouwerk op Fotoskool te plaas sal ek dit erg waardeer as jy die res vir my sal stuur by riaanforx@gmail.com . ek onderneem om dit nie êrens anders te gebruik asof my eie en indien ek dit ooit sou wou gebruik sal ek beslis jou toestemming vra
groetnis en dankie dat jy ons so nuuskierig maak vir nog meer
Antoinette, die boek is in verskeie formate beskikbaar. E-pos my by superfoto7@gmail.com dan gee ek volledige besonderhede. Dankie vir jou belangstelling.
Comment Wall (3 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
hey Antoinette as jy nie kans sien om al die Bybelse beeldhouwerk op Fotoskool te plaas sal ek dit erg waardeer as jy die res vir my sal stuur by riaanforx@gmail.com . ek onderneem om dit nie êrens anders te gebruik asof my eie en indien ek dit ooit sou wou gebruik sal ek beslis jou toestemming vra
groetnis en dankie dat jy ons so nuuskierig maak vir nog meer
Jammer om te hoor van jul geweldige verlies.. genade en sterkte vorentoe Antoinette