Antoinette Kirton
  • Female
  • Margate KZN
  • South Africa
Share

Antoinette Kirton's Groups

 

Antoinette Kirton's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Antoinette Kirton's photo
Thumbnail

sc01-27-31-2

"Baie welkom ook van my kant af  en ek hoop ons gaan nog baie fotos van jou sien. Hier by Fotoskool leer ons almal saam,by mekaar en veral by die wat baie meer as ons weet en hulle kennis aan ons oordra. Om raad en kommentaar te gee, is dit soms…"
Aug 17
Rika Schoeman commented on Antoinette Kirton's photo
Thumbnail

sc01-27-31-2

"'n Baie mooi foto waarmee jy afskop hier by Fotoskool Antoinette! Baie welkom."
Aug 17
Hennie Cronjé commented on Antoinette Kirton's photo
Thumbnail

sc01-27-31-2

"Baie welkom hier op Fotoskool, Antoinette! Ek hoop jy gaan dit baie geniet en ook baie leer. Ek is seker ons gaan ook by jou leer, want jy skop af met 'n baie goeie foto. 'n Mooi romantiese toneeltjie met goeie komposisie, skerp fokus en…"
Aug 17
Tersia Weitsz commented on Antoinette Kirton's photo
Thumbnail

sc01-27-31-2

"Ook welkom van my kant af in fotoskool.  Glo en vertrou jy gaan dit net so geniet en leer soos ons almal hier.  Baie mooi toneel maar sal ook voorstel om heelwat te krop"
Aug 17
Pieter Steyn commented on Antoinette Kirton's photo
Thumbnail

sc01-27-31-2

"Welkom hier by fotoskool waar ons so saam - saam leer. Mooi foto klaar raad gekry oor die krop van die foto."
Aug 17
Neville Hein commented on Antoinette Kirton's photo
Thumbnail

sc01-27-31-2

"Stel voor dat jy meer krop om fokus op die paartjie sterker uit te bring maar soos dit is ook pragtig Antoinette."
Aug 16
Donald Daniel Jacobs commented on Antoinette Kirton's photo
Thumbnail

sc01-27-31-2

"pragtig stem met Gerrie of sny onder . dit sal die paartjie minder verlore in die foto maak"
Aug 16
Herman Swanepoel commented on Antoinette Kirton's photo
Thumbnail

sc01-27-31-2

"Mooi gedoen Antoinette "
Aug 16
Gerrie Lambrechts commented on Antoinette Kirton's photo
Thumbnail

sc01-27-31-2

"Welkom by ons FotoSkolers Antoinette.  Ek glo jy gaan dit hier baie geniet en nog leer ook. Plaas gereeld foto's en gee sommer weer vir ons ook raad. Omdat jy die paartjie sou wys sou ek dink jy kan meer lug afsny.  Jy het hulle mooi…"
Aug 16
Antoinette Kirton posted a photo
Aug 16
Antoinette Kirton joined Igno van Niekerk's group
Thumbnail

Troufotografie

Die doel van hierdie groep is om te gesels oor troufotografie, idees te deel, en mekaar se foto's te help verbeter
Aug 16

Antoinette Kirton's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html