ArrA
  • Colesberg
  • South Africa
Share

ArrA's Friends

  • Mandie Herbst
  • Marianna Loots
  • Erika Kotze
  • Renette van der Merwe
  • SJ Botha
  • Annelize Barnard
  • Piet Nel
  • Doretha Kock
  • Pieter Steyn
  • Louise Viljoen
  • Ronnie Bresser
  • Gene
  • Carlo Schütz
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
 

ArrA's Page

ArrA's Blog

Profile Photo

Posted on January 16, 2015 at 6:33pm 3 Comments

Die vervaardigers van Canon het nie my advertensie kontrak van hul produk soos in my profile foto hernu nie!!!  Skandalig nê?  In retaliation wil ek nou my profiel foto verander sodat hulle sal agterkom wat hulle gaan mis aan verkope, ensovoorts. Ook omdat vriend Piet graag wil sien hoe ek regtig lyk...hy sal ook nog sy fout agterkom as hy eers die ware Arnoldus besigtig het. Probleem is dat my 'profile page' geen nuwe uploads van foto's aanvaar nie. Sê elke keer daar's  'n "error in…

Continue

___Strepies-woorde___

Posted on August 8, 2013 at 9:13am 2 Comments

!@^&*:-(.... of soos ons Ingelse vrinne sal sê..   Wtf????    Dit was my emosies toe die eerste keer met Strepies te doene gekry het.    Snaakse bladsye word sommer-so oopgemaak as volle bladsy  of klein 'pop-ups' kom loer ongevraagd op jou skerm vir jou. Raak net aan die strepies-woorde en hulle bespring jou letterlik.  Kort duskant g-tvol, keelvol verby ... besluit ek toe om …

Continue

Comment Wall (5 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:12pm on January 25, 2015, Magda vd Merwe said…

Baie dankie ArrA vir die geluk wense, waardeer dit

At 7:11am on January 20, 2015, Riaan said…

tnx mater

At 11:51am on January 19, 2015, Elsa crous said…

 ArrA baie dankie vir jou goeie wense

At 2:05pm on August 25, 2013, Riaan said…

ArrA noudat ek jou kommentaar op die geroeste afferinkie sien laat dit my aan 'n ander moeggeploeg dink wat eintlik oor 'n windpomp gaan wat 'n mater van my aan die Weskus iewers afgeneem het. Ek wil dit vir jou stuur as jy ok is daarmee. Riaan

At 12:06pm on August 17, 2013, Dine Potgieter said…

Ek was bang die assistent is dalk 'n plat pizza onder die olifant se voet!

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html