Benita Kock
  • Female
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (1)
  • Photos (24)
  • Photo Albums
  • Videos

Benita Kock's Friends

  • Pieter Steyn
  • Gerhard Oosthuizen
  • Antheny Esterhuizen

Benita Kock's Groups

 

Benita Kock's Page

Latest Activity

Christa Snyman commented on Benita Kock's photo
Thumbnail

Light Vase

"Baie treffend teen die donker agtergrond, Benita."
Jan 9
André Pretorius commented on Benita Kock's photo
Thumbnail

Light Vase

"Die foto werk vir my, maar ek hoor wat Hennie sê, maak sin."
Jan 9
Tersia Weitsz commented on Benita Kock's photo
Thumbnail

Light Vase

"Kleur en lig pragtig, ek leer saam"
Jan 9
jan jordaan commented on Benita Kock's photo
Thumbnail

Light Vase

"MAL OOR JOU FOTO WD "
Jan 9
Gerrie Lambrechts commented on Benita Kock's photo
Thumbnail

Light Vase

"Dankie vir die foto.  Kuns is nou glad nie my sterk punt nie en nou leer ek wat Hennie voorstel.  Baie mooi treffende kleure.  Bring meer foto's van jou kuns aanslag."
Jan 9
Rassie van Graan liked Benita Kock's photo
Jan 8
Hennie Cronjé commented on Benita Kock's photo
Thumbnail

Light Vase

"Benita, ek kan sien jy het 'n kunstigheid in jou wat jy probeer uitbeeld. Dis reg. Hierdie foto trek aandag weens die baie sterk kontras in kleur - rooi-oranje teen swart. Dis goed gedoen, maar die donker vebloem net te veel van die objek op…"
Jan 8
Josef Steyn commented on Benita Kock's photo
Thumbnail

Light Vase

"Kunstig en treffend Benita. Dit lyk of die vaas aan die brand is. Uitstekende gebruik van lig!"
Jan 8
Linda Erasmus liked Benita Kock's photo
Jan 8
Benita Kock posted a photo
Jan 8
Benita Kock commented on Benita Kock's photo
Thumbnail

Verweerd

":) Baie Dankie :) "
Sep 11, 2017
jan jordaan commented on Benita Kock's photo
Thumbnail

Verweerd

"BAIE MOOI WD "
Sep 9, 2017
Dine Potgieter commented on Benita Kock's photo
Thumbnail

Verweerd

"Nee wat - hy is nog goed vir ten minste 40 kilo's...Goed geneem!"
Sep 9, 2017
Anita du Toit commented on Benita Kock's photo
Thumbnail

Verweerd

"Pragtig!!"
Sep 9, 2017
Tina le Grange commented on Benita Kock's photo
Thumbnail

Verweerd

"Uitstekende eenvoud, komposisie en skerp fokus waar dit saak maak. Ek hou van die portret-formaat "
Sep 8, 2017
Josef Steyn commented on Benita Kock's photo
Thumbnail

Verweerd

"Mooi Benita. Die skerp voorgrond met sagter word na agter laat al die aandag op die verwering val."
Sep 8, 2017

Benita Kock's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html