Posted on January 20, 2014 at 2:45pm
0 Likes
Beste Vriende
Ek hoor graag wat my mede-fotograwe dink van hierdie filosofiese siening oor ons liefde vir fotos neem wat Saterdag in Die Burger verskyn het.
"Drie gedagtes oor die selfie
dieburger.com
1. ’n Kompensasie vir verlore identiteit?
Op ’n ander vlak waarsku Sontag oor die leë wêreldbeskouing wat ’n fotomal-samelewing tot gevolg het.
“In a world ruled by photographic images, all borders (‘framing’) seem arbitrary. Anything can be…
Continue
Comment Wall (6 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Van my kant af ook Ben, baie goeie wense vir die nuwe lewensjaar met goeie gesondheid en baie foto-geleenthede.
Veels geluk met jou verjaarsdag Ben, mag die jaar opgewonde wees en met seën gevul wees.
Baie geluk met jou verjaarsdag Ben.. ek hoop jy het 'n heerlike bederfdag en lekker kiekiejaar
Ben ek wil jou graag kontak, sal jy asb jou tel. nr vir my privaat langs Main Room plaas. Dankie.
Ons is 'n paar Fotoskolers wat die 9de Mrt by Butterfly World in Klapmuts gaan bymekaarkom so teen 9.00 vm as jy ons wil vergesel. Ons het jou kennis nodig :-)
Welkom by Fotoskool Ben, dis lekker om nog 'n Kapenaar hier te sien. Ons sien uit na jou foto's