Bertie Johan Theron
  • Male
  • Prieska, NC
  • South Africa
Share Twitter

Bertie Johan Theron's Friends

  • Piet Nel
  • Gene
  • Hannelie Le Cornu
  • Andrè Coetzee
  • belinda
  • Dorette Scheepers
  • Jimmy Jim James
  • Juan Wernecke
  • Elaine de Bruin
  • Michael Cronje
  • Rudi Kleynhans
  • Robbie
  • Corlene Jacobs

Bertie Johan Theron's Discussions

Diens van kamera.

Started this discussion. Last reply by Tillie Beaton Apr 5. 3 Replies

Ek het die Nikon gebruikers se raad nodig. Ek het 'n Nikon D5100 en het die vakansie een dag deurgery kaam toe na Nikon House sodat my sensor skoongemaak word. Vir 'n volledige dien sou ek my kamera…Continue

Hulp met Kommersiële fotografie...

Started this discussion. Last reply by Bertie Johan Theron Nov 20, 2012. 2 Replies

Ek het asseblief die kenners se hulp en raad nodig.Ek is gevra om 'n tender in te sit vir 'n kommersiële photo shoot. Die kliënt het 'n plaas gekoop en soek fotos van die diere op die plaas, sowel as…Continue

Watter tipe drukker??

Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead Feb 18, 2012. 4 Replies

Hallo julle.Ek vra bietjie raad... Na watter tipe drukker moet ek kyk om my foto's te druk en is dit werklik meer ekonomies om self jou foto's te druk of om dit eerder na 'n winkel te neem?Ek bly in…Continue

 

Bertie Johan Theron's Page

Latest Activity

Bertie Johan Theron commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Color of the eagle

"Onbeskryflik mooi!!!"
May 3
Bertie Johan Theron commented on Bertie Johan Theron's photo
Thumbnail

Silent Gariep

"Dankie Lientjie, Pieter Riana!"
Apr 25
Bertie Johan Theron commented on Bertie Johan Theron's photo
Thumbnail

Silent Gariep 4

"Dankie Lientjie en Pieter! Dis 'n groot plesier Pieter. Ek is ook maar nog 'n groentjie. Nagfotografie is net vir my ongelooflik lekker!"
Apr 25
Bertie Johan Theron commented on Bertie Johan Theron's photo
Thumbnail

Silent Gariep 3

"Baie Dankie vir julle kommentaar!"
Apr 25
Riana Pretorius commented on Bertie Johan Theron's photo
Thumbnail

Silent Gariep

"Aldrie is baie mooi!!!"
Apr 25
Riana Pretorius liked Bertie Johan Theron's photo
Apr 25
Pierre Hardinge liked Bertie Johan Theron's photo
Apr 25
Pierre Hardinge commented on Bertie Johan Theron's photo
Thumbnail

Silent Gariep 3

"Bertie aldrie kiekies is pragtig"
Apr 25
Pieter Steyn commented on Bertie Johan Theron's photo
Thumbnail

Silent Gariep

"Baie mooi een, Bertie"
Apr 25
Pieter Steyn commented on Bertie Johan Theron's photo
Thumbnail

Silent Gariep 4

"Goed gedoen en dankie vir die verduideliking help baie, Bertie"
Apr 25
Pieter Steyn commented on Bertie Johan Theron's photo
Thumbnail

Silent Gariep 3

"Baie goed gedoen Bertie"
Apr 25
Lientjie Beyer commented on Bertie Johan Theron's photo
Thumbnail

Silent Gariep

"Very nice WD!"
Apr 25
Lientjie Beyer commented on Bertie Johan Theron's photo
Thumbnail

Silent Gariep 4

"Mooi, hou vd eenvoud."
Apr 25
Lientjie Beyer commented on Bertie Johan Theron's photo
Thumbnail

Silent Gariep 3

"Baie mooi gedoen. Sou dalk so klein stukkie onder crop."
Apr 25
Doretha Kock commented on Bertie Johan Theron's photo
Thumbnail

Silent Gariep 3

"Bertie die foto's is treffend en pragtig."
Apr 25
Bertie Johan Theron commented on Bertie Johan Theron's photo
Thumbnail

Silent Gariep 4

"Dankie Anita. Dit is eintlik baie eenvoudig. ISO so laag as moontlik en dan stel jy maar net die exposure reg. Ek over expose met so 1 stop. As jy in Bulb mode moet in gaan, gebruik 'n remote shutter release en hou kop met hoeveel stops jy jou…"
Apr 25

Bertie Johan Theron's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Bertie Johan Theron's Blog

Hulp met Kommersiële fotografie.

Posted on November 17, 2012 at 9:57am 0 Comments

Ek het asseblief die kenners se hulp en raad nodig.

Ek is gevra om 'n tender in te sit vir 'n kommersiële photo shoot. Die kliënt het 'n plaas gekoop en soek fotos van die diere op die plaas, sowel as "landscapes" op die plaas.

Die kostes na die plaas en terug is nie 'n probleem nie en ek kan vir dit al tender. My probleem kom in by die shoot self. Die kliënt soek al die fotos in digitale formaat. Geen prints gaan gemaak word nie.

Hoe vra ek en vir wat…

Continue

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:00pm on April 28, 2012, Danie Coetzee said…

Baie dankie Bertie ...

At 10:54pm on April 10, 2012, Andrè Coetzee said…

Bertie, Baie dankie vir die aanmerking. Ek waardeer. Sal graag wil hê jy moet my help. Nogmaals dankie

Andrè Coetzee

At 7:13am on March 22, 2012, Charles Whitehead said…

Bertie - dankie vir die kommentaar, ek waardeer dit

 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html