Bessie van der Westhuizen
  • Female
  • White Rock, BC
  • Canada
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (2)
  • Photos (26)
  • Photo Albums
  • Videos

Bessie van der Westhuizen's Friends

  • Gerrie Lambrechts

Bessie van der Westhuizen's Groups

 

Bessie van der Westhuizen's Page

Latest Activity

Elna Geringer liked Bessie van der Westhuizen's photo
Jul 30
Johan de Beer commented on Bessie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Sonder die draad

"Mooi foto , ek sal ook die drade uithaal"
Jul 30
Susan commented on Bessie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Sonder die draad

"Lekker raad gekry al en volgende keer wag jy tot die trein aankom................... PRAGTIG"
Jul 30
Tersia Weitsz commented on Bessie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Sonder die draad

"Ek hou meer hiervan maar jy kan nog crop om drade heeltemal uit te kry"
Jul 30
Hans Myburg commented on Bessie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Sonder die draad

"Mooi,Tot doer agter."
Jul 30
Pieter Steyn commented on Bessie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Sonder die draad

"Lyk baie beter so - stel voor jy krop bo tot onder die drade en ook links so bietjie - baie goeie diepte hier gekry."
Jul 30
Bruwer Burger liked Bessie van der Westhuizen's photo
Jul 29
Bruwer Burger commented on Bessie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Sonder die draad

"Mooi foto Bessie. Verlang sommer terug na die stoom dae. Moet seker die ruitveers op die diesel wees wat bietjie pla."
Jul 29
Tina le Grange commented on Bessie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Sonder die draad

"Diepte kry jy beslis met die spoorlyn en die pad Ek stel ook voor dat jy die lug bo minder maak en die grys hoekie links onder ook wegsny - dit alles gaan eenvoud bevorder. Lekker om jou foto's te kry vanuit die verre Kanada."
Jul 29
Anita du Toit commented on Bessie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Sonder die draad

"Baie beter maar stem saam oor die uithaal van die drade."
Jul 29
Gerrie Lambrechts commented on Bessie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Sonder die draad

"Lyk sommer spanne beter, mooi."
Jul 29
Donald Daniel Jacobs commented on Bessie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Sonder die draad

"mooi diepte, wenk reeds gegee"
Jul 29
Magda vd Merwe commented on Bessie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Sonder die draad

"Bessie die diepe in jou foto is puik. Mooi skerp tot agter uit. Ek kan dalk net voorstel dat jy bietjie meer crop bo,  die strepe bo kan jy uithaal, en onder is daar ook n streep wat jy ook kan uithaal of bietjie meer crop."
Jul 29
Bessie van der Westhuizen posted a photo

Sonder die draad

Foto is geneem naby my werk. Sien elke dag die treine en het iets nuuts probeer tydens my etenstyd
Jul 29
Gerrie Lambrechts commented on Bessie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Verder weg ...

"Mooi diepte en reguit spoorlyn.  Drade wat nie werk nie was ook vd eerste inligting wat ek hier geleer het.  Jammer jy het nie die lens deur een oog gedruk of gehou nie."
Jul 28

Bessie van der Westhuizen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:56am on June 2, 2018, Gerrie Lambrechts said…

Bessie, veels geluk met jou Verjaarsdag, mag daar nog vele meer wees en baie foto's vir ons.  Geniet jou dag.

At 8:14am on April 14, 2018, Josef Steyn said…

Bessie, ek sien veral uit na jou Kanada foto's.

At 8:13am on April 14, 2018, Josef Steyn said…

Welkom by Fotoskool Bessie. Jy sal maksimun voordeel trek as jy gereeld foto's plaas en ook kommentaar lewer op ander fotograwe se foto's.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html