Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
hallo Bobby ekt jou pragtige foto gesien en dis werklik goed afgeneem soos iemand gesê het dat hulle moeilike kalante is agv die kleur. Is dit dalk moontlik dat jy vir my kan sê waar jy dit gekiek het en of jy weer toegang daartoe kan hê want ek ken iemand in Natal wat baie naarstigtelik opsoek is na swart arumlelies. Sal jy asb laat weet en my sommer op my e-pos kontak by riaanforx@gmail.com of my selnommer 0842522571
Baaaaie dankie byvoorbaat
Riaan
Riaan
© 2018 Created by Igno van Niekerk.
Powered by